Popular searches
8170 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
BEO vier 80 jaar van uitnemendheid
Afrikaans om te volg.
Benutting van wilde spesies tot voordeel van mense moet volhoubaar, veilig en wettig wees
Wêreldnatuurlewedag word jaarliks op 3 Maart gevier. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian skryf drr Francis Vorhies en Wiseman Ndlovu van die Afrika-instituut vir Natuurlewe-ekonomie dat hoewel wilde spesies tot voordeel van mense...
Die Afdeling Navorsingsontwikkeling (ANO) stel nuwe US navorserprofiel-portaal bekend.
Die Afdeling Navorsingsontwikkeling (ANO) stel graag ons nuwe US navorserprofiel-portaal Discovery bekend . Alle voltyds-permanente akademiese personeel, sowel as nadoktorale genote, het `n profiel wat hier vertoon word: https:/...
Let’s reaffirm our core values
Anita Nel, Chief Director Innovation and Commercialisation writes: Welcome back to each member of our Innovation and Commercialisation Team. Let's take a moment to reaffirm our core values at SU, namely compassion, equity, respect...
Irshaad se pad na sukses
Irshaad Ahmad Parker se deelname aan die Universiteit Stellenbosch se SciMathUS universiteitsvoorbereidingsprogram het sy lewe verander en hom hierdie belangrike lewensles geleer: waar jy begin, sal nie noodwendig bepaal waar jy sal eindig...
MSc-student Francisca Darkoh ontvang gesogte Mandela Rhodes-beurs
Toe Francisca Darkoh verlede jaar vir “net nog" 'n beurs aansoek gedoen het om haar nagraadse studies in fisiologiese wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) te kan voortsit, het sy geen idee gehad dat die Mandela Rhodes-beurs...
Dokter, digter en FGGW-alumnus Dr Wandile Ganya publiseer debuutroman
Lees die volledige artikel in Engels.
SunCom Office Spotlights
Die Compliance en Catering Kantoor, geleë binne die SU Besigheidskantoor (SunCom), hey 'n beduidende prestasie van: 0% voedselvergiftigingsvoorvalle in 2023 gerapporteer. Dit kan herlei word na die korrekte navolging van...
Nuwe Thuthuzela-sorgsentrum op Stellenbosch ‘baken van hoop’ vir GBG-slagoffers
Die Universiteit Stellenbosch (US) is een van verskeie vennote wat betrokke was by die bekendstelling van die eerste ondersteuningsentrum vir slagoffers van geslagsgebaseerde geweld (GBG) wat nie op hospitaalpersele geleë is nie en wat oor...
Prof Christie Dorfling se navorsing help verbeter ontginning van waardevolle metale
Prof Christie Dorfling van die Departement Chemiese Ingenieurswese in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch het Donderdag (18 April 2024) sy intreerede, getiteld “Hidrometallurgiese ekstraksie van metale uit primêre...