Gewilde soek terme
8170 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Dekaan Ingrid Woolard ontmoet alumni in Luxemburg
Prof Ingrid Woolard, dekaan van die US Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, het onlangs 'n praatjie gehou by 'n Matie-netwerkgeleentheid in Luxemburg. Die 2 Julie-funksie is deur die Alumni-kantoor georganiseer en deur sowat 25 oud...
Fakulteit Opvoedkunde kry nuwe dekaan
Op 1 September 2019 verwelkom die Universiteit Stellenbosch (US) prof Mbulungeni Madiba as dekaan van die Fakulteit Opvoedkunde. Prof Madiba, wat tans aan die Universiteit van Kaapstad (UK) verbonde is, beskou die US as een van Suid-Afrika...
Wat die Abe Bailey-toer vir my beteken het
Van die wêreld van Harry Potter, tot 'n bedrieër in Ethiopië, tot 'n toneelstuk in die West End en ook ernstige akademiese stof tot nadenke in Skotland – die Abe Bailey-toer was absoluut alles wat ek gehoop het dit sou wees, skryf Tevarus...
'n ‘Verandering in rigting’ vir baanbreker op die gebied van immuniteitsgebrek
Prof Monika Esser, 'n spesialis in Pedatriese Reumatologie asook die Hoof van die Nasionale Gesondheidslaboratoriumdienste (NHLS) by die Tygerberg-hospitaal en die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe...
Nelson Mandela en Ubuntu
Nelson Mandela en Ubuntu DIE Universiteit Stellenbosch Museum, in vennootskap met die Nelson Mandela Museum, het op Vrydag, 26 Julie 2019, die vierde jaarlikse Nelson Mandela Kollokwium aangebied. Die kollokwium, met die tema “Nelson...
Kwantumstippels gebruik om “spesiasie in aksie” vas te lê
Evolusionêre ekoloë van die Universiteit Stellenbosch (US) het daarin geslaag om 'n plant in die proses van spesiasie (die proses van spesievorming) vas te vang. En dít deur kwantumstippels in te span in die nasporing van stuifmeelkorrels...
EBW-alumnus ontvang hoogste finansiële beplanningstoekenning
'n Alumnus van die US Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, wie se pad na sukses met tragedie in 'n afgeleë plattelandse dorpie begin het en by die US Bestuurskool (USB) tot verwesenliking gekom het, is met die 2019 Finansiële...
Insects are important
Insects are important in the function of ecosystems as they are critical in pollination, nutrient cycling and pest control. These are the creatures that run our world
Korporatiewe Kommunikasie stel drie publikasies bekend
Die Afdeling Korporatiewe Kommunikasie (AKK) van die Universiteit Stellenbosch (US) het drie van sy publikasies Vrydag (2 Augustus) tydens ʼn geleentheid in die US Biblioteek bekend gestel. Die geleentheid was daarop gemik om die...
Registreer jou inisiatiewe vir sosiale impak
Personeellede van die Universiteit Stellenbosch wat ʼn aktiewe rol ten opsigte van sosiale impak deur navorsing, leer en onderrig, vrywilligerswerk, spesiale programme en die bou en handhawing van vennootskappe in die samelewing speel, word...