Gewilde soek terme
8170 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
US navorsers betree wêreld van menslike mikrobioom
Navorsers by die Universiteit Stellenbosch (US) se pas gestigte Afrika-mikrobioominstituut gaan soos ontdekkingsreisigers wees wat 'n grootliks onontdekte wêreld betree – die menslike mikrobioom. Prof Stephen O'Keefe, waarnemende Direkteur...
Die Module wat Dosente Bang Maak
SOL AUXIN SESSIE, 23 APRIL 2019 by Den Bosch, 12:45 – 13:45 In hierdie Auxin sessie het Dr Michael Schmeisser verslag gedoen oor 'n onwetenskaplike module vir eerstejaars in 'n wetenskaplike omgewing: Hortologie. Die module is in 2018...
US verwelkom eersdaags nuwe Senior Direkteur vir Studentesake
Die nuutaangestelde Senior Direkteur vir Studentesake by die Universiteit Stellenbosch (US) hoop om 'n positiewe bydrae te kan lewer wat 'n transformerende studente-ervaring aan studente by die Universiteit kan bied. Dr Choice Makhetha, wat...
Beroertepasiënte kan baat by goedkoop, eenvoudige oefenprogram
Wêreldwyd sterf een uit elke tien mense jaarliks aan ʼn beroerte, wat dit die tweedegrootste oorsaak van sterftes maak. Diegene wat dit oorleef, se beweeglikheid word dikwels belemmer en hulle sukkel om daaglikse take wat ons dikwels as...
US speel gasheer vir Wêreldberaad vir Studenteleiers
Leierskap en geestegesondheid het vandeesweek onder die soeklig gekom toe meer as 50 studenteleiers van regoor die wêreld van 23–26 Junie 2019 op die hoofkampus van die Universiteit Stellenbosch (US) byeengekom het vir die Internasionale...
KUZE kry SA leerders aan die gang
Die gewildheid van staanlessenaars wat volwassenes help om meer gedurende hul werksdag te beweeg neem wêreldwyd toe. Navorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het nou 'n...
Response op die indentifisering van Jesus as slagoffer van seksuele geweld, 'n kolloquium gelei deur Prof David Tombs
Verwys asseblief na die Engelse blad vir meer inligting
Vrouewiskundiges van Afrika vergader in Stellenbosch
Vanat 2 tot 5 Julie 2019 sal bykans 60 vrouewiskundiges vanuit Afrika en Suid-Afrika by die Universiteit Stellenbosch (US) vergader vir die Afrika Vroue in Wiskunde-konferensie. Dr Karin-Therese Howell, ʼn wiskundige in die US se Departement...
Talentontwikkelingsprogram in volle swang
Die winterweergawe van die Talentontwikkelingsprogram is van 24 tot 28 Junie 2018 by al nege provinsiale sentrums aangebied. Die Talent Ontwikkelingsprogram (TDP) is 'n gesamentlike projek tussen die Departement van Wetenskap en Tegnologie...
MSc in Biostatistiek in volle swang
Die MSc-graad in Biostatistiek wat onlangs deur die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe se Afdeling Epidemiologie en Biostatistiek bekend gestel is, het reeds tien ingeskrewe studente. Hulle is betrokke by projekte wat 'n wye...