Popular searches
8781 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Assessments
Herberekening en herevaluering
Herberekening van punte en herevaluering van antwoordstelle
Registrar's Division
Sentrum vir Oorsigfunksie-ondersteuning
Sentrum vir Oorsigfunksie-ondersteuning
Stellenbosch University
Mediese studente van US stel Suid-Afrika se eerste oorplantings-ondersteuningseenheid by Tygerberg-hospitaal bekend
ʼn Toegewyde gespesialiseerde ondersteuningseenheid vir orgaanskenkers – bekend as die “Life Pod" – word amptelik op Woensdag 4 Junie 2025 by Tygerberg-hospitaal bekend gestel. Die Life Pod sal gespesialiseerde sorg aan gewillige...
Faculty of Medicine and Health Sciences
Ysteraanvullingabsorpsie bewaar in kinders met MIV en versterk deur prebiotika
Nuwe navorsing toon dat yster in aanvullings en gefortifiseerde voedsel goed geabsorbeer word in kinders wat met viraal onderdrukte MIV leef. Die toediening van ysteraanvullings met prebiotika kan hul doeltreffendheid en veiligheid verbeter...
Faculty of Science
Navorsingstoekenning sal krities belangrike mineraalpotensiaal in Sentraal-Afrika ontsluit
Afrika is ’n belangrike baanbreker in die soeke na “goen metale”, maar daar is tot nog toe min studies daaroor gedoen. Navorsingstoekenning sal die ontwikkeling van ’n omvattende metallogeniese raamwerk vir die Wes-Kongo-gordel moontlik...
Faculty of Arts and Social Sciences
Departement Moderne Vreemde Tale bied gesogte 2025 Naspers-taaltoekennings vir Chinees aan
Die Departement Moderne Vreemde Tale (MVT) in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe (FLSW) het op 13 November sy jaarlikse Naspers-toekenningseremonie by die Stellenbosch Institute for Advanced Study (STIAS) aangebied.
Centre for Learning Technologies
Boekvrystelling: Reaksie op die nodigheid vir verandering: Hoëronderwysstemme uit die Suide tydens die Covid-19-krisis
Boekvrystelling deur die Afdeling Leer- en Onderrigverryking Reaksie op die nodigheid vir verandering: Hoëronderwysstemme uit die Suide tydens die Covid-19-krisis Tydens die laaste sessie van die Universiteit Stellenbosch se virtuele...