Skip to main content

Nominasievorms

Nominasies moet voor die sperdatum per e-pos by [email protected] ingedien word. 

Laai asseblief die nominasievorm af en voltooi dit voordat u dit indien. Die vorm is in die volgende formate beskikbaar:

·    Nominasievorm: Donateur - US Raad 2026 (druk en teken)
·    Nominasievorm: Donateur - US Raad 2026 (teken in Adobe)
·    Nominasievorm: Donateur - US Raad 2026 (voeg elektroniese handtekening by in 'n "prentjie formaat")*Nie geskik vir Mac-gebruikers nie.