Skip to main content

Kontak

.

.
Mev. Gillian Cortereal
PA aan Voorsitter
+27 (0) 21 808 4374

Fisiese adres:

Kamer M5001 Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese
Joubertstraat,
Stellenbosch, 7602

Posadres:

Departement Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese
Privaatsak X1
Matieland, 7602
Suid-Afrika

Besigheidsure:

Maandag tot Vrydag
08:00 – 12:45 en 13:45 tot 16:30

Hoe om ons te vind

Vanaf Kaapstad:

  • Neem die N1-snelweg na ‘Paarl’
  • Ry af vanaf Snelweg N1 by Afrit #39 ‘R304 / Stellenbosch’ en draai regs na Stellenbosch
  • Volg Roete R304 na Stellenbosch
  • Jy kom Stellenbosch binne via Birdstraat – gaan voort daarmee totdat jy Merrimanweg bereik
  • Draai links in Merrimanweg
  • Draai links in Joubertstraat (na die 2de verkeerslig, maar voor die brug oor die pad).
  • Steek eenstopstraat oor.
  • Die Fakulteit Ingenieurswese sal nou aan jou regterkant wees

 

Vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe:

  • Neem Snelweg N2 na ‘Somerset West’
  • Ry af vanaf Snelweg N2 by Afrit #33 ‘Helderberg / R310 / Baden Powell Dr. / Stellenbosch’ en draai links
  • Volg Roete R310 na Stellenbosch, wat later regs draai by die T-aansluiting.
  • Volg die pad (nou R44) en draai regs in Merrimanweg.
  • Draai links in Joubertstraat (na die 3de verkeerslig, maar voor die brug oor die pad).
  • Steek eenstopstraat oor.
  • Die Fakulteit Ingenieurswese sal nou aan u regterkant wees.
  • GPS-koördinate, Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese: -33.928931, 18.865483
  • GPS-koördinate, Stellenbosch-kampus: -33.932728, 18.864447
  • GPS-koördinate, Stellenbosch, Wes-Kaap: -33.9466716, 18.7745458