Popular searches
10144 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Middagete byeenkoms vir oud-lektore
âDie Department van Bos-en Houtkunde het op 15 Maart 2022 'n middagete vir oud-lektore van die departement aangebied. Behalwe vir die plaaslike emeriti, het 'n paar âuitlanders" soos Proff. Klaus van Gadow en Gerrit van Wyk ook die...
Stellenbosch University
Rekord aantal PhD-graduandi in chemie en polimeerwetenskap
âPhD-graduandi in Chemie en Polimeerwetenskap het hierdie week tydens die Fakulteit Natuurwetenskappe se April-gradeplegtigheid die kollig gesteel. Die Fakulteit Natuurwetenskappe het vir die 2021 akademiese jaar altesaam 820 grade toegeken...
Stellenbosch University
Meestersnavorsing fokus op alternatiewe gewas
'n MSc-gegradueerde van die Universiteit Stellenbosch, Carla de Beer, is op 'n missie om mense meer bewus te maak van duif-ertjies, een van die wĂȘreld se vele sogenaamde âweesgewasse". Sy doen dit letterlik een falafel op 'n keer, en het...
Stellenbosch University
Passie vir maatskaplike geregtigheid inspireer regsgraduatus
âGraduatus Thembalethu (Themba) Seyisi het besef sy regsgraad sal hom nie net in staat stel om misdadigers uit die samelewing te verwyder nie, maar sou hom inderdaad ook kon help om die wĂȘreld te verander.Seyisi (22), 'n 2021-ontvanger van...
Stellenbosch University
Ere-Matie Diana Ferrus dankbaar om deel van US se storie te wees
âDie gevierde Suid-Afrikaanse skrywer, digter en aktivis, Diana Ferrus, is vandeesweek deur die Universiteit Stellenbosch (US) met Ć eredoktorsgraad by sy herfsgradeplegtigheid vereer. Sy het Woensdag (6 April 2022) die graad Doktor in die...
Stellenbosch University
Triomf vir dr Khosa nĂĄ 'PhD-hindernisbaan'
Toe sy haar PhD in Maatskaplike Werk van die Universiteit Stellenbosch (US) gister (6 April) ontvang, het Priscalia Khosa nie net haar akademiese prestasie gevier nie, maar ook haar oorwinning oor etlike persoonlike uitdagings en...
Stellenbosch University
PhD die âvreugde en trotsâ van baanbreker Keniaanse arts
Die Keniaanse huisarts dr Gulnaz Mohamoud is Ć baanbreker in haar veld. In 2009 was sy die eerste vrou in Oos-Afrika om Ć meestersgraad in Huisartskunde te verwerf. En wanneer sy vandeesmaand by die Universiteit Stellenbosch gradueer, sal...
Stellenbosch University
Innovus Annual Entrepreneurship Boot camp 2023
Innovusâ Annual Entrepreneurship Bootcamp for students, created to foster entrepreneurial awareness across Stellenbosch University, took place in September and 70 students from AgriScience, Economic and Management Sciences, Engineering and...
Stellenbosch University
US die gehalteversekeraar van ân nuwe internasionale skoolverlaterskwalifikasie
Die Universiteit Stellenbosch (US) is die trotse gehalteversekeraar van die Internasionale SekondĂȘre Sertifikaat (ISS), 'n nuwe skoolverlaterskwalifikasie wat die internasionale afdeling van die Onafhanklike Eksamineringsraad (IEB)...
Stellenbosch University
Gebruik nou Covid-kennis om MIV-entstofontwikkeling te bespoedig, sĂȘ SAMNR-hoof
âDekades se navorsing oor MIV-entstowwe het die grondslag vir die snelle ontwikkeling van 'n Covid-19-entstof gelĂȘ. Nou het die tyd aangebreek om die ontwikkeling van 'n MIV-entstof te bespoedig. So sĂȘ prof Glenda Gray, uitvoerende hoof en...