Ekonomie, ondernemingsbestuur en openbare bestuur
King V-padskou ondersoek die toekoms van korporatiewe bestuur en praktiese bestuursraadtoepassing
King V, die vyfde weergawe van Suid-Afrika se toonaangewende raamwerk vir korporatiewe bestuur, is op 31 Oktober 2025 deur die Instituut van Direkteure in Suid...
Persverklaring
Pan-Afrika-parlement keur vasteland se eerste modelwet oor volhoubare grondbestuur goed
Afrika het 'n geskiedkundige stap vorentoe vir volhoubare ontwikkeling, voedselsekerheid en omgewingsbeskerming geneem toe die Pan-Afrika-parlement (PAP) op 6...
Gebeure
Transformasie-indaba konfronteer die verlede, herverbeel die toekoms
Die jaarlikse Transformasie-indaba van die Universiteit Stellenbosch (US) het begin met ʼn beroep vir diepgaande besinning, eerlikheid en kollektiewe...