8291 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
100 Jaar van uitnemendheid gevier by Voedselwetenskap
Maties spog met 'hoë-gehalte' onderrrig in voedselwetenskap Alumni van Voedselwetenskap het op 7 Augustus 2018 saam gekuier en deur die oë van onder andere Profs Wim de Villiers, Gunnar Sigge, Pieter Gouws en Marena Manley 'n terugblik oor...
Auxin: STRAFREG 171-VIDEOPROJEK: ʼn STRAFREGDOSENT TOETS NUWE WATERS
SOL AUXIN SESSIE, 22 AUGUSTUS 2018 te Den Bosch, van 12h45 – 13h45 Dr Mary Nel, senior dosent in Kriminele Reg, Department Publieke Reg in die Regsfakulteit, was die aanbieder by die AUXIN sessie op die 22ste Augustus 2018. Die tema van Dr...
Verrassings elke dag vir US se Diere-Tuberkulose Navorsingsgroep
Jy kan soveel planne maak soos jy wil, die Kruger Wildtuin het sy eie agenda, soos lede van die Diere-TB Navorsingsgroep uitgevind het tydens hulle onlangse week-lange verblyf in die wildpark 'n Week in die Kruger-wildtuin klink dalk vir...
L&O Seminaar: Dekolonisering van die Wetenskapkurrikulum: kan “Legitimation Code Theory” ’n pad vorentoe wys?
Die L&O seminaar het plaasgevind op 6 September 2018. Die aanbieder was Dr Hanelie Adendorff en die onderwerp was: Dekolonisering van die Wetenskapkurrikulum: kan “Legitimation Code Theory" 'n pad vorentoe wys? Om na 'n podgooi van die...
US stel nuwe Beleid oor Gestremdheids-toegang bekend
Gestremdheid is in 'n meerdere of mindere mate deel van ons en ons daaglikse lewe. Ek is seker jy ken mense met gestremdhede, hetsy 'n familielid, iemand in jou buurt, 'n kollega by die werk of iemand wat na dieselfde kliniek of hospitaal...
Moenie mense met gestremdhede agterlaat nie
“Jy kan 'n nasie oordeel aan die manier waarop hy sy mees kwesbare burgers behandel." Hierdie aanhaling word aan 'n verskeidenheid bekende geskiedkundige persone soos Aristoteles en Mahatma Ghandi toegeskryf. Die betekenis daarvan het...
SA het nie strategie vir selfdoodvoorkoming
Met ongeveer een selfdood elke uur in Suid-Afrika, is dit moeilik om te glo dat die land nie 'n duidelike en omvattende nasionale strategie vir die voorkoming van selfdood in plek het nie. “Selfdood is 'n ernstige openbare...
Aanvullende intervensies in tienerjare bevorder kleintyd se suksesse
Aanvullende intervensies tydens die tienerjare kan die langtermyn-voordele van intervensies wat in die eerste 1000 dae van 'n kind se lewe gelewer word verbeter, skryf prof Mark Tomlinson van die Departement Sielkunde in 'n artikel wat...
Voormalige Die Matie-nuusredakteur se tesis word as boek gepubliseer
Voormalige Die Matie-nuusredakteur se tesis word as boek gepubliseer ná ontvangs van Afrika-tesistoekenning Voormalige Die Matie-nuusredakteur Adriaan Steyn se meestersgraadtesis, wat op die massiewe uitbreiding van die Afrikaanse...
SAMNR vereer FGGW-wetenskaplikes vir uitnemendheid in gesondheidsnavorsing
Prestigeryke pryse is aan twee staatmaker-wetenskaplikes aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), van die Universiteit Stellenbosch, toegeken vir die aansienlike impak wat hulle navorsing op Suid-Afrikaners se...