8309 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Internasionale baanbreker in neurowetenskap besoek Stellenbosch
Danksy toegepaste verbruikers- neurowetenskap weet bemarkers meer van hul teikenpubliek se voorkeure en menings – en die invloed wat dit op kopers se besluite het – as ooit tevore. “Ons het twee bedryfstelsels: rede en emosie. Rede is vir...
Maties vier Loslitdag
Loslitdag, wat vanjaar sy 23ste jaar beleef, het ’n Suid-Afrikaanse tradisie geword wat die Universiteit Stellenbosch (US) elke jaar heelhartig ondersteun. Dit was daarom gepas dat die universiteitsgemeenskap op Vrydag 7 September die dag...
US gee plaaslike ekonomie groot hupstoot - studie
Die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn beduidende impak op die ekonomie van die Stellenbosch-streek. Dit is een van die vernaamste bevindings van ʼn onlangse studie deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek (BEO) aan die US. ( Klik hier vir...
STIAS sluit by gesogte internasionale groep aan
Die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS) is genooi om by 'n uitgelese groep internasionale institute vir gevorderde navorsing aan te sluit wat die akroniem SIAS (Some Institutes for Advanced Study) gebruik. Dit maak...
Trace & Save water navorser wat werk aan die Woodlands Dairy Sustainability Project
Algemene verantwoordelikhede: Pas die Trace & Save-stelsel van volhoubare landbou toe, wat die SWAN (grond, water, atmosfeer en voedingstowwe) stelsel gebruik, bewaring van biodiversiteit; en mense en dierewelsyn om volhoubaarheid op plase...
Eerste suksesvolle swangerskap met behulp van Mikro-TESO-chirurgie in SA
ʼn Suksesvolle swangerskap met behulp van ʼn gesofistikeerde mikrochirurgiese prosedure waardeur spermselle van ʼn man met testikulêre versaking bekom is, is die eerste keer in Suid-Afrika bewerkstellig. Dr Amir Zarrabi, uroloog en manlike...
US deel van 12 Afrika universiteite wat kyk na ramprisikos
Daar is 'n dringende behoefte aan 'toekomstige gereed' vaardighede vir Afrika se vinnig veranderende ramprisikos. Om in hierdie behoefte te voorsien het die Partners Enhancing Resilience for People Exposed to Risks , 'n konsortium van...
Kom deel in US se heel eerste Kampus Skenkingsdag
#Move4Food - Personeel kan deelneem aan 'n spin-a-thon, voedsel items na ons reuse kosblikkie bring of geld skenk. Die Universiteit Stellenbosch (US) maak gereed vir sy heel eerste 24-uur Kampus Skenkingsdag (Giving Day) wat vanaf 13:00 op...
Verkiesing van lede van die institusionele forum: personeelsektor
Die Institusionele Forum (IF) is 'n adviesliggaam wat, ingevolge die Wet op Hoër Onderwys [Art. 31(1) van Wet 101 van 1997], die US Raad van advies bedien oor beleidsaangeleenthede, wat die uitvoering van die bogenoemde Wet en die...
Studie help identifiseer organismes verantwoordelik vir kernvrot in appels
Appelboere en appeluitvoerders ly groot verliese weens kernvrot, 'n erge naoes-siekte in appels wat deur sekere swamspesies veroorsaak word. Veral Red Starking-appels is vatbaar vir kernvrot wat deur 'n beskimmelde (mouldy) kern, droë...