Gewilde soek terme
9699 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Samevatting van ’n opwindende seisoen!
Aan die einde van die 2024 rugbyseisoen het ons rede om trots te wees. In die Varsitybeker-toernooi het ons span elke week verbeter en uiteindelik tweede op die punteleer geëindig om ’n tuishalfeindstryd te verseker. Die nederlaag in...
Maties Sport
Maties Hokkie spog nou met drie astroturfs
Maties Hokkie het weer sy hokkie-aanbod uitgebrei deur ‘n derde astroturf by hul fasiliteit te voeg en atlete amptelik in Augustus vanjaar na hul fasiliteite uitgenooi. Hierdie astroturf het ‘n werklikheid geword, danksy die waardevolle...
Maties Sport
Rugby is Floors se roeping
Rugby is nie ’n werk of selfs ’n loopbaan vir Maties Rugby se hoofafrigter, Kabamba Floors, nie – dit is ’n roeping. Floors is op die ouderdom van nege aan die sport bekendgestel op ’n stoffige veld by ’n volstruisplaas-skool in Oudtshoorn...
Maties Sport
Maties Rugby onderteken ooreenkoms met nuwe hoofborg Mitchum
Maties Rugby het ’n hoofborgskapooreenkoms met Mitchum onderteken, wat beoog om die twee handelsmerke te versterk met gedeelde waardes soos uitnemendheid, innovasie en die verskuiwing van grense. Dié verbintenis wil ons studente-atlete...
Maties Sport
Suksesvolle interne sportbestuur-werkswinkel aangebied
Maties Sport het onlangs ’n suksesvolle vyf-week interne reeks van werkswinkel vir studente, wat deel vorm van leierskapstrukture by Maties se verskillende sportkodes, aangebied. Die werkswinkel, wat van 27 Julie tot 7 September plaasgevind...
Maties Sport
LIGA GROEI STEEDS NA 75 JAAR
Die rugbykampusliga, ’n deel van die Universiteit Stellenbosch se DNS, het sy tentatiewe ontstaan in 1949 gehad. Dok Craven het die idee gekry by St Andrew’s Kollege in Grahamstad (nou Mkhanda) waar hy in ’n stadium onderrig gegee het, en...
Maties Sport
Maties Netbal mik hoog in 2024 Varsitynetbal-toernooi
Met net ’n paar dae oor voordat die 2024 Varsitynetbal-toernooi begin, stel Maties hul visier op ’n herhaling van hul sukses in 2022 toe hulle met die titel weggestap het. Die Maroenmasjien fokus ook daarop om beter te vaar as verlede jaar...
Maties Sport
Maties by Parys Paralimpiese Spele verteenwoordig
Stellenbosch Universiteit en Maties Sport is trots op die insluiting van ons atlete en personeel wat Suid-Afrika verteenwoordig by die Paralimpiese Spele wat van 28 Augustus tot 8 September in Parys plaasvind. Die Maroenmasjien span maak 20...
Maties Sport
Vraag-en-antwoord sessie met Maties Gholf se Chen en Beukes
Ons het die voorreg gehad om met Maties-gholfspelers Anita Chen en Crystal Beukes te gesels. Hulle is die enigste vroulike verteenwoordigers van die USSA-span, vir die FISU Wêreldbyeenkoms vir gholf in Finland. Hulle verteenwoordig...
Maties Sport
Maties Sport se eerste vroue-geselligheid
Maties Sport het sy heel eerste skemerkelkie geselligheid vir vroue aangebied. Dis was ’n geleentheid om die krag, veerkragtigheid en prestasies van vroue, van die verlede en die hede, by Stellenbosch Universiteit te vier. Die hoofspreker...