Gewilde soek terme
9699 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Maties kaptein lei met voorbeeld eerder as woorde
Hy is nederig en sagmoedig en daarom mag Matt Gray op die oog af dalk na ’n onwaarskynlike kaptein vir die Maties Rugby-span lyk. Maar dit is inderdaad die rol wat hy in vanjaar se FNB Varsitybeker-toernooi sal vertolk. Gray is een van...
Maties Sport
Nóg Kampus Sport op die kalender
Maties Sport is gereed vir die 2024 Kampus Sport-bumperaande by Coetzenburg. Soos verlede jaar beloof dit om ’n opwindende aand te wees. In 2023 was daar drie onvergeetlike bumperaande met groot sukses aangebied. Anche Nortje...
Maties Sport
Ons is trots op David
Maties Alumni spog op internasionale sport verhoog Enige held wat sy sout werd is, moet eers ’n merkbare terugslag oorkom in sy stryd om aan die einde as oorwinnaar te staan. In die storie van beroepsport kry die held nie altyd wat hy...
Maties Sport
Floors sien uit na sy eerste Varsitybeker-toernooi as hoofafrigter
Met die FNB Varsitybeker-rugbytoernooi om die draai, het Maties Sport met Maties Rugby se Hoofafrigter Kabamba Floors gaan sit om te gesels oor sy verwagtinge vir die toernooi. Nadat Floors in Julie verlede jaar as hoofafrigter oorgeneem...
Maties Sport
Sylvester slaan nuwe rigting in met rugby
Sy kan nie ’n tyd onthou wat sy nie aan sport – enige sport – deelgeneem het nie. Elitha Sylvester, wat ’n Baccalaureus in Onderwys aan die Stellenbosch Universiteit het, het sedert die ouderdom van sewe in atletiek, gimnastiek, swem...
Maties Sport
Nog USSA-titels vir Maties
Maties Sport het die jaar met ’n suksesvolle Universiteit Sport van Suid-Afrika (USSA) veldtog afgesluit en titels in verskeie sportkodes verower. Die Maroen-masjien het goud in Afdeling A van vroue- en manswaterpolo, skaak, vrouegolf...
Maties Sport
Maties Sport kry IOK navorsingsentrum
Maties Sport is onlangs deur die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK) aangewys as ’n basis van een van sy Olimpiese Studies Navorsingsentrum. Dié navorsingsentrum is die breinkind van die IOK. Dit vorm ’n belangrike deel van die...
Maties Sport
Maties Sport eindig jaar op hoogtepunt
Maties Sport wil sy segetog voortsit by die komende USSA Somerspele, wat die eerste twee weke van Desember regoor die land plaasvind. Die jaarlikse Somerspele bestaan uit verskeie sportsoorte insluitende krieket, sokker en seilvaart, wat in...
Maties Sport
Maties e-sport floreer
Meer as 100 miljoen mense speel elke dag aanlynspeletjies, en tans speel meer mense e-sport as al die ander sportsoorte saam. So sê Professor Mark Campbell, ’n senior lektor en Kursusdirekteur vir die MSc Sport, Oefening en...
Maties Sport
Keagan sien uit na nuwe rol by Maties Sport
Maties Sport het onlangs vir Keagan van Aarde as die nuwe Senior Bestuurder: Hoë prestasie aangestel. Van Aarde (27) het ’n BSc Sportwetenskap Honneurs: Sportprestasie-graad aan die Universiteit Stellenbosch verwerf. Hy ken die binne werke...