Gewilde soek terme
9699 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Anche sê: ‘beweeg, beweeg, beweeg …’
As Maties se Senior Sportbestuurder, Anche Nortje die geleentheid kry, sal sy al die personeel van die Stellenbosch Universiteit graag wil betrek by fisieke welstand – of dit nou joga, meditasie, bewustelike stap of selfs masserings is. En...
Maties Sport
Maties toon krag by 2025 USSA Winterspele
Atlete van die Stellenbosch Universiteit het merkwaardige deursettingsvermoë en vasberadenheid tydens die 2025 Universiteit Sport Suid-Afrika (USSA) Winterspele ten toon gestel, met uitmuntende vertonings in veral vrouehokkie, netbal en...
Maties Sport
Maties Sport bied USSA-Hokkietoernooi aan by SU se nuwe fasiliteite
Suid-Afrika se enigste Universiteit met drie watergebaseerde astroturf-velde Terwyl ons voorberei vir die 2025 USSA Winterspele, is daar opgewondenheid onder al die Maties Sport-kodes. Tussen 27 Junie en 9 Julie sal Maties sy volle...
Maties Sport
Maties se Fogle fokus op tweede FISU Wêreld Universiteitspele
Met sy eksamen agter die rug, kan die Stellenbosch Universiteit-student Jason Fogle nou op sy tennis fokus voordat hy na Duitsland vertrek. Die opkomende tennisspeler van die Stellenbosch Universiteit is onlangs gekies om Suid-Afrika vir...
Maties Sport
Maties hero, now South African hero
Dit het amper gevoel of dit bestem was dat David Bedingham deel sou wees van die Suid-Afrikaanse krieketspan wat geskiedenis gemaak het deur die eerste SA-krieketspan te wees wat ’n Wêreldkampioenskap wen… en daarmee ’n 27-jaar lange...
Maties Sport
Tyd om in te loer by Maties Sport Alumnus: Reniel Hugo (Maties Rugby)
Om ’n Matie te wees, is ’n voorreg Varsitybeker-wedstryde Maandagaande in ’n volgepakte Danie Craven-stadion was nie net besonders danksy die atmosfeer nie, maar omdat hy op die veld gehardloop het saam met vriende. Dit is hoe Maties Rugby...
Maties Sport
Kapteine gesels oor rugby en leierskap
Ons het voor USSA kontak gemaak met die Varsitybeker-kapteine Ezekiel Ngobeni, Carel van der Merwe en Liza Slabbert om hul mening oor hul Maties-ervaring te kry. Al drie beskryf dit as een van groot persoonlike groei waardeur hulle spanwerk...
Maties Sport
Goue medalje in China verander Gardeo se lewe
Die goue medalje by die pas afgelope Wêreld Atletiek Aflos-kampioenskappe is nie net nog ’n medalje nie, dis lewensveranderd, vertel oud-Matie Gardeo Isaacs. Die 26-jarige Isaacs was deel van die manspan wat die 4x400m-aflos gewen het. Dit...
Maties Sport
All Stars wen eerste Maties Netbal Streekliga
Die eindstryd van die eerste Maties Netbal Streekliga het met ’n opwindende vertoning van vaardigheid en vasberadenheid geëindig. Dit was ’n belangrike mylpaal in die ontwikkeling van mededingende netbal in die Wes-Kaap. Die eindstryd...
Maties Sport
Tyd om in te loer by Maties Sport Alumnus: Aneurin Robyn (Maties Sport)
Aneurin wil lewens verander Hy het al verskeie kere langs die veld gestaan toe die eindfluitjie blaas en sy span as die kampioene gekroon is, maar vir Aneurin Robyn gaan dit nie oor titels of goue medaljes nie, wel oor die verhoudings wat...