316 resultate gevind
Wonderbaarlike ingrype ná gru-ongeluk lei tot ‘n PhD vir US akademikus
By 'n gradeplegtigheid beskryf akademici soms die moeisame proses om 'n PhD te voltooi as 'n “wonderwerk". Maar toe dr Chris Jurgens, 'n dosent in siviele ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch (US), vandeesweek sy PhD ontvang het...
Uitmuntende FGGW-akademici vereer met Kanselierstoekenning
Elke jaar vereer die Universiteit Stellenbosch 'n paar top presteerders onder die personeel met 'n Kanselierstoekenning vir uitmuntende en volgehoue prestasie. Dit word beperk tot 15 presteerders uit verskillende velde, wat leer en onderrig...
US vereer uitsonderlike individue met eregrade
Die Universiteit Stellenbosch (US) het op Maandag 13 Desember 2021 eredoktorsgrade aan vyf uitsonderlike individue toegeken by die US se Desember-gradeplegtigheid. Prof Marlene van Niekerk, regter Frederick Brand, dr Marlene le Roux, Nicky...
PhD-gegradueerde se baanbreker-navorsing sal tweedetaalonderrig en –leer in die toekoms vorm gee
Dr Valentin Uwizeyimana, die eerste student uit Rwanda in the Nagraadse Skool van die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US), het op 13 Desember sy doktorsgraad verwerf vir die baanbrekersavorsing...
Ontmoet die nuwe voorsitter van die US Raad: Dr Nicky Newton-King
Dr Nicky Newton-King* is op 17 April 2023 as die 14de voorsitter van die Raad van die Universiteit Stellenbosch verkies – die eerste vrou om hierdie amp in die Universiteit se 105 jaar te beklee. Sy het met Desmond Thompson in 'n onderhoud...
Die Wonderjare (1961-1963)
Daar word gesê, hoe ouer mens word, hoe verder het jy skool toe geloop. Dit is dieselfde wanneer mens gesels oor insidente wat in die verlede gebeur het. En hoe verder hierdie gebeure in die verlede plaasgevind het, hoe interessanter en...