8396 resultate gevind
      
    
        Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
      
      
  
  
Stellenbosch University
    Nuwe wyn vier US se verbintenis met Pinotage
  'n Besonderse wyn wat die Universiteit Stellenbosch (US) se noue verbintenis met die ontwikkeling van die Pinotage kultivar vier, is bekend gestel. Die 2014 Rector's Reserve Pinotage kom uit die Universiteit se eie Welgevallen Wynkelder...
      Postgraduate Supervision series
  9 Sessions
      Our impact
    Die US is eerste universiteit in SA met 'n Netto Nul Koolstof Gebou
  STIAS Uitbreidingsgebou as die eerste Netto Nul Koolstof gebou op die Universiteitskampus, asook eerste en enigste in sy soort van enige Universiteit in Suid-Afrikaanse. Die nuwe STIAS Uitbreiding integreer 'n reeks innoverende, energie...
      Stellenbosch University
    HO-kommunikasie: USAf oor protesaksie; dr Blade Nzimande begrotingstoespraak
  In 'n persverklaring het Universiteite Suid-Afrika (USAf) hul bekommernis uitgespreek oor die impak van onlangse protesaksie op die halfjaar eksamens. Lees die volledige persverklaring hier. (Volledige Afrikaans volg binnekort) This comes...
      Stellenbosch University
    Nuwe studie gemik op die bou van universiteite wat omgee
  Op grond van stygende koerse van sielkundige angs onder studente by universiteite oor die wêreld heen het die Universiteit Stellenbosch (US) en die Universiteit van Kaapstad (UK) die projek Caring Universities van stapel gestuur om meer te...
      Stellenbosch University
    Studente veroordeel Nazi-propaganda op kampus
  Verskeie studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) het Donderdag (11 Mei 2017) die verspreiding van "Nazi"-propaganda, rassepolarisering en -meerderwaardigheid op kampus skerp veroordeel. Hulle het tydens ʼn massa-saamtrek op die...
      Our impact
    Die US vier Studente-veranderingsdrywers by die 2025 Groen Leef Toekennings
  Die Universiteit Stellenbosch (US) se Groen Leef Toekennings (GLT) het wer eens die kollig geplaas op die inspirerende volhoubaarheidspogings van die Universiteit se studente-omgewingskampioene Die geleentheid vierd die innovasie, toewyding...