Hoof- navorsingstemas en -klusters
- Afrika-politiek en internasionale betrekkinge
- Betrekkinge tussen Asië en Afrika (China en Japan in die besonder)
- Konflik, veiligheid en vredebou
- Demokratisering en verkiesings
- Gender
- Gesondheid en die politiek
- Polisiëring en misdaad
- Politieke gedrag, politieke kultuur en openbare mening
- Die politiek en godsdiens
- Politieke risiko
- Openbare beleidsontleding
Publikasies
Raadpleeg gerus die individuele personeelprofiele vir publikasies.
Onlangse Boeke