8355 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
PhD-student eerste in Afrika om Europese Vroeë Loopbaan Navorsingstoekenning te ontvang
Dr Anouk Albien, tans 'n navorsingsielkundige in die Departement Sielkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US), het onlangs die eerste doktorale student in Afrika geword om die Vroeë Loopbaan Navorsers-toekenning van die European Society...
Verslag oor status van biologiese indringers in Suid-Afrika ‘n wêreldeerste
Twee ekoloë van die Universiteit Stellenbosch, prof. Brian van Wilgen en prof. John Wilson, was die hoofskrywers van Suid-Afrika se eerste nasionale verslag oor die status van indringerspesies. Dié verslag is vandeesweek deur die Suid...
Fakulteit se eeufeesviering belig die bydrae van lettere en sosiale wetenskappe tot die vorming van ons wêreld
“Die fakulteit het 'n interessante trajek gevolg sedert sy aanvang, selfs voor die formele vestiging van US in 1918. Dit was die eerste fakulteit wat 'n vrou op professorale vlak aangestel het, maar het nie aan omstredenheid ontsnap nie...
Nuwe gene-ontdekking versterk samewerking tussen die US en KU Leuven
Dr Bianke Loedolff, 'n na-doktorale navorsingsgenoot van die Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB), het onlangs teruggekeer van 'n twee maande lange navorsingsbesoek aan die Katolieke Universiteit Leuven (KU Leuven, België). Sy was een van...
Nuwe elektroniese Studente Terugvoerstelsel beskikbaar en gereed vir gebruik!
Die nuwe elektroniese Studente Terugvoerstelsel is beskikbaar en gereed vir gebruik. Die stelsel is geïntegreer met SUNLearn, met toegang vir studente en die Studenteterugvoerkantoor. Die Studenteterugvoerpersoneel is administrateurs van...
US vestig eerste sentrum vir voedselveiligheid in SA
Pogings om voedselveiligheid in Suid-Afrika te verseker het 'n reuse hupstoot gekry danksy die daarstel van die Sentrum vir Voedselveiligheid wat gister deur die Universiteit Stellenbosch (US), in samewerking met Tiger Brands, op die US...
US vestig eerste sentrum vir voedselveiligheid in SA
Pogings om voedselveiligheid in Suid-Afrika te verseker het 'n reuse hupstoot gekry danksy die daarstel van die Sentrum vir Voedselveiligheid wat vandeesweek deur die Universiteit Stellenbosch (US), in samewerking met Tiger Brands, op die...
US en Innovus vier 4 nuwe maatskappye
Die Universiteit Stellenbosch (US) en sy interaksie- en innovasiemaatskappy Innovus het Woensdagmiddag (07 November 2018) vier nuwe afwentel-maatskappye gevier. Die nuutgestigte maatskappye, Geosmart Space, Cubespace, Sein Media en...
US vier Jeugdag met heuglike Sosiale Geregtigheid-staptog
Die elemente het goed saamgewerk vir 'n heuglike Sosiale Geregtigheid-staptog op Jeugdag, 16 Junie toe 'n groep van meer as 60 geesdriftige stappers die koue getrotseer het vir 'n goeie saak. Ná 'n week van onophoudelike reën op...
L&O Seminaar: "Tegnologie en Leer - staan op die skouers van reuse."
ONDERRIG-EN-LEER-SEMINAAR, 8 NOVEMBER 2018 van 12:45 tot 13:45 in Lokaal 3008, Opvoedkundegebou Mnr Martin Butler, Senior Dosent aan die Universiteit Stellenbosch Besigheidskool (USB), was die aanbieder tydens die Onderrig-en-Leerseminaar...