Nagraads
Nagraadse programme in Voedselwetenskap gaan voort na voltooiing van die 4-jaar baccalaureusgraad.
Studente kan, afhangende van hul bestaande kwalifikasies, by 'n toepaslike nagraadse navorsingsprojek aansluit om een van die volgende grade te verwerf:
- MSc Voedselwetenskap
- MSc Voedselwetenskap (Voedsel- en Voedingsekuriteit) - (sien aangehegte brosjure)
- PhD Voedselwetenskap
- DSc Voedselwetenskap
Programinligting
Vir volledige inligting oor die graadstruktuur, vakkeuses en aansoekprosedures, verwys asseblief na die Universiteit van Stellenbosch se jaarboek vir die Fakulteit AgriWetenskappe.
Algemene navrae
Navorsingsfokusareas
Sensoriese Wetenskap vir die Voedselbedryf
Sensoriese Wetenskap en Sensometrie
Naby-infrarooi (NIR) Spektroskopie en Hiperspektrale Beeldvorming
Graanwetenskap en Broutegnologie
Nuwe Produkontwikkeling en Funksionele Voedsel
Voedsel- en Waterkwaliteit en -veiligheid
Ná-oes Biosisteme en Agroverwerking
Sentrum vir Voedselveiligheid (CFS)
Voedselbiochemie