Persverklaring
Ondersteun Globale Herwinningsdag: Bring jou e-afval en gooi dit in een van die geel asblikke op verskeie plekke op ons kampusse.
Om bewustheid te skep oor Globale Herwinningsdag op 18 Maart 2026, moedig die Afdeling Kampusontwikkeling, Infrasturktuur en Dienste van Stellenbosch...
Innoverende opvoedkundige projek leer Enkanini-leerders lewensvaardighede
Een van die lewensvaardighede wat leerders sal hê na afloop van 'n unieke kursus, is hoe om water en afval in hulle onderskeie huishoudings in die informele...