Nuwe aanstelling sal US Museum se werk oor sosiale geregtigheid verdiep
Dr Geraldine Frieslaar is onlangs as die heel eerste Kurator vir Navorsing, Dialoog en Sosiale Geregtigheid by die Universiteit Stellenbosch Museum (US Museum)...
Ubuntu Dialoë-program kry nuwe bestuurder
“Hierdie aanstelling as bestuurder van die Ubuntu Dialoloë-program is 'n geleentheid om skeppend te dink oor maniere waarop institusionele ruimtes soos museums...
Intrinsieke waarde verbind Ubuntu en rooibos aan mekaar
Daar is 'n besondere verband tussen die metafoor van Ubuntu en die ekologie van Aspalathus linearis, een van Suid-Afrika se endemiese spesies wat in...
US en Fort Hare oorbrug verlede met geskiedkundige kunsuitstalling
In 'n geskiedkundige skuif het die Universiteit Stellenbosch (US) en die Universiteit van Fort Hare in die Oos-Kaap hande gevat om saam te werk aan die From...
US help om internasionale erkenning aan Ubuntu te gee
Die Universiteit Stellenbosch (US) is deur middel van sy vennootskap met die Michigan State-universiteit (MSU) deurlopend besig met sy werk om te help dat die...
US-museum op ʼn reis van transformasie
Die Universiteit Stellenbosch (US)-museum, geleë in 'n gebou wat oorspronklik in 1907 gebou is as 'n meisieskool en 'n plek waar kinders 'n leerervaring moes...
‘Kunsmuseums het meer jongmense nodig’ – oud-direkteur van Iziko
“Daar moenie 'n skeiding tussen jong en ouer mense wees wat kunsmuseums betref nie. Toeganklikheid is belangrik en die museums moet met die verloop van tyd...
Gedeelde herkoms by US se e’Bosch Erfenislesing blootgelê
Die doelwit van vanjaar se Universiteit Stellenbosch e'Bosch Erfenislesing was om aan mense die nodige insig te gee om hulle te help om hul gedeelde herkoms...
Tentoonstelling bring hulde aan Simon Nkoli
Die Universiteit Stellenbosch Museum bied tans 'n vyf maande lange tentoonstelling in samewerking met die Simon Nkoli Collective (SNC) en die Sentrum van...
US baanbreker op pad na haar PhD
Die Universiteit Stellenbosch (US)-student Nomzamo Ntombela is 'n ware baanbreker. Sy is die eerste generasie van haar familie wat gegradueer het; in 2017 het...