Welkom by Akademiese Administrasie
Akademiese Administrasie is verantwoordelik vir advies oor akademiese studenteadministrasie, die reël van assesserings, roosters en gradeplegtighede, die uitreiking van studenterekords en kwalifikasiesertifikate, ondersteuning tydens registrasie, en die publikasie van die Almanak en die Universiteit se Akademiese Programme (Jaarboek).
Ander kampusse
Stellenboschkampus
Mnr Ashmind Daniels
Adjunkregistrateur: Akademiese Administrasie (Stellenbosch-kampus)
+27 21 808 4830
Me Leana Loxton
Assistentregistrateur: Akademiese Administrasie (Stellenbosch-kampus)
+27 21 808 9111