Skip to main content

Sentrum vir Oorsigfunksie-ondersteuning

Die Sentrum vir Oorsigfunksie-ondersteuning is verantwoordelik vir die voorsiening van sekretariaatdienste vir die Rektoraat, Algemenebestuurdersvergadering, Senaat, Raad en onderstaande komitees. Die Sentrum verskaf ook 'n argiefdiens vir dokumente van die US. 

Komitees van die Senaat ​

  • Fakulteitsrade: AgriWetenskappe, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, Ingenieurswese, Lettere en Sosiale Wetenskappe, Natuurwetenskappe, Opvoedkunde, Regsgeleerdheid, Teologie
  • Uitvoerende Komitee van die Senaat
  • Akademiese Beplanningskomitee
  • Eregradekomitee

Komitees van die Raad

  • Uitvoerende Komitee van die Raad
  • Eregradekomitee
  • Oudit- en Risikokomitee
  • Sosiale en Besigheidsetiekkomitee (SBK)
  • Taalkomitee 

test
Dr Ronel Retief
Registrateur
27(21) 808 4910
Ms Desmarie Meintjies
Me Desmarie Meintjies
Komiteebeampte
+27 21 808 3998
Ms. Beire
Me Beire Kramer
Bestuurder: Institusionele Sekretariaat
27 21 808 4732
Karlien Breedt
Me Karlien Breedt
Argivaris
Committee Officer Mr Cerwyn Majiedt
Mnr Cerwyn Majiedt
Komiteebeampte
Ghafsa-Gamiet
Me Ghafsa Gamiet
Komiteebeampte
27 21 808 3540