Gewilde soek terme
8242 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Nabetragting oor 2021
Aan die einde van 2021 kyk ons terug na nog 'n jaar waarin ons die uitdagings kon hanteer wat die Covid‑19‑pandemie stel. Met die ondervinding wat ons in 2020 opgedoen het, kon ons nuwe weë aanpak rakende internasionalisering in 'n post...
Robert Kotze
Die jaar 2021 is byna iets van die verlede. Dit is tyd om af te sluit, te besin, en gereed te maak vir tyd saam met familie en vriende oor die feesseisoen. Wanneer ek terugkyk, is ek trots daarop dat ons by US Internasionaal dinge meestal...
FGGW-graduandi aangespoor om gesondheid as ʼn mensereg te bevorder
Prof Jimmy Volmink, uittredende Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch, het die Fakulteit se pas gegradueerde gesondheidsorgpraktisyns weggestuur met 'n uitdaging om nie net...
US vereer uitsonderlike individue met eregrade
Die Universiteit Stellenbosch (US) het op Maandag 13 Desember 2021 eredoktorsgrade aan vyf uitsonderlike individue toegeken by die US se Desember-gradeplegtigheid. Prof Marlene van Niekerk, regter Frederick Brand, dr Marlene le Roux, Nicky...
Navorsing vir M-graad werp lig op seldsame genetiese siekte
'n Gegradueerde van die Universiteit Stellenbosch (US), Samantha Bayley, het vandeesweek saam met vriende en familie feesgevier nadat sy haar MSc-graad in Genetika ontvang het. Sy het baanbrekerswerk in haar navorsing vir haar graad gedoen...
Wêreldvigsdag: Dis tyd om te praat oor kinders wat MIV-blootgestel en ‘MIV-vry’ is
Woensdag (1 Desember) is Wêreldvigsdag. In ʼn meningsartikel vir Health24 (1 Desember), skryf prof Amy Slogrove van die departement Pediatrie en Kindergesondheid dat die tyd aangebreek het om kinders wat MIV-blootgestel en MIV-vry is, ten...
Die belang van 'n internskap
Dit lyk of alles wat ek as 'n eerstegenerasie‑student aanraak, in goud verander. Toe ek as kind uit 'n enkelouerhuis voor die uitdaging van tersiêre opvoeding te staan gekom het, kon ek dit óf as 'n las óf as 'n geleentheid beskou, en ek...
Ontluikende vrouewetenskaplikes ontvang L'Oréal-UNESCO-beurstoekennings
Twee ontluikende vrouewetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch het onlangs navorsingbeurse ontvang as deel van die L'Oréal-UNESCO For Women in Science se Suid-Afrikaanse nasionale jongtalentprogram. Dr Rouxjeane Venter en PhD...
Van Stellenbosch tot Kansas City
Matie-alumnus, Kyle Miles, bly al die afgelope 10 jaar in Kansas City, Missouri. Hierdie senior programbestuurder het sy vrou, 'n internasionale uitruilstudent, in Stellenbosch ontmoet en die res, soos hulle sê, is geskiedenis. Kyle is...
In gesprek met Patience Badze
“Innoveerder", “entrepreneur" en “bemarkingspesialis" is van die woorde wat Patience Badze gebruik om haarself te beskryf. Patience is 'n alumna van die Universiteit Stellenbosch (US), wat tans in Kanada woon. Sy is passievol daaroor om...