Skip to main content
Photo by Stefan Els

Geboue

Die Universiteit Stellenbosch se hoofkampus is bekend vir sy mengsel van historiese en moderne argitektuur, wat 'n visuele reis deur Suid-Afrika se opvoedkundige erfenis bied. s educational heritage. 

Ou hoofgebou
Image by: Photo by Stefan Els

Ou Hoofgebou

Van sy mees ikoniese geboue is die Ou Hoofgebou, wat in 1911 gebou is, en spog met Kaaps-Hollands-geïnspireerde gewels, statige pilare en 'n kenmerkende kloktoring wat 'n simbool van die Universiteit geword het.

Ou Hoofgebou
Image by: Photo by Stefan Els
Library
Image by: Photo by Stefan Els

US Biblioteek

Die hoofbiblioteek van ons Universiteit, is op die Stellenbosch-kampus onder Jan Maraisplein (Rooiplein) geleë en is 'n treffende modernistiese struktuur.

Neelsie
Image by: Photo by Stefan Els

Neelsie Studentesentrum

Die Neelsie Studentesentrum is 'n lewendige kern van studentelewe met kleinhandel, eetplekke en sosiale ruimtes. 

Conserv
Image by: Photo by Stefan Els

Konservatorium

Die Konservatorium, met sy opvoeringsale van wêreldgehalte.

Botanical Garden
Image by: Photo by Stefan Els

Botaniese Tuin

Die Botaniese Tuin se historiese glashuise en navorsingsfasiliteite is 'n verdere voorbeeld van die kampus se argitektoniese diversiteit. 

Jan Mouton Leersentrum

Die Jan Mouton Leersentrum, geleë langs die Neelsie, is 'n hipermoderne gebou wat die nuutste tegnologiese infrastruktuur bied vir toekomsgerigte lesings, geleenthede en meer. Saam weerspieël hierdie geboue ons Universiteit se verbintenis om sy erfenis te bewaar terwyl dit innovasie en 'n dinamiese leeromgewing bevorder.

Biomediese Navorsingsinstituut

Die Tygerberg-kampus is die tuiste van die splinternuwe Biomediese Navorsingsinstituut (BMNI), wat die grootste en mees gesofistikeerde navorsingskompleks van sy soort op die vasteland van Afrika en in die Suidelike Halfrond is. Die BMNI het ook 'n vierster-gradering van die Groenbouraad van Suid-Afrika ontvang.

BMRI
Image by: Photo by Stefan Els
BMRI
Image by: Photo by Stefan Els
Campus maps
Image by: Photo by Stefan Els

Kampuskaarte

Venue hire
Image by: Photo by Stefan Els

Huur van lokale

About
Image by: Photo by Stefan Els

Oor ons

Contact
Image by: Photo by Stefan Els

Kontak ons