Skip to main content
Nuwe 'datawetenskap-hoofkwartier' is 'n ruimte vir samewerking en verkenning

Nuwe 'datawetenskap-hoofkwartier' is 'n ruimte vir samewerking en verkenning

​Meer as vyf jaar sedert die bekendstelling daarvan het die Universiteit Stellenbosch (US) se wêreldbekende Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke 'n nuwe...

Lees verder
Die US en Shoprite-vennootskap bemagtig eerste groep datawetenskapgraduandi

Die US en Shoprite-vennootskap bemagtig eerste groep datawetenskapgraduandi

'n Langtermyn vennootskap tussen die Universiteit Stellenbosch (US) en die Shoprite Groep, het die eerste groep graduandi in die datawetenskapprogram  in staat...

Lees verder
US se Beleidslaboratorium help om vertroue in KI te bou met aanlyn instrumentekatalogus

US se Beleidslaboratorium help om vertroue in KI te bou met aanlyn instrumentekatalogus

​Die naspeuring van bedrog, verbeterde dienslewering en doeltreffende administrasie is maar enkele van die omvattende toepassings wat kunsmatige intelligensie...

Lees verder
Die US se Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke vier vyf baanbrekerjare

Die US se Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke vier vyf baanbrekerjare

Vyf baanbrekersjare van kunsmatige intelligensie, genoom-observasie en masjienleer, sowel as 'n Italiaanse ridderskap en erkenning – nie een keer nie, maar twee...

Lees verder
Strategiese vennootskap tussen US en Standard Bank pas datawetenskap toe op werklike probleme

Strategiese vennootskap tussen US en Standard Bank pas datawetenskap toe op werklike probleme

​​​Studente van die Universiteit Stellenbosch (US) sal binnekort hulle staal in datawetenskap kan wys deur werklike probleme op te los in 'n vlagskip-hackathon...

Lees verder
US nou vooraanstaande mikrobioom-wetenskaplike Thulani Makhalanyane se tuiste

US nou vooraanstaande mikrobioom-wetenskaplike Thulani Makhalanyane se tuiste

​Die Universiteit Stellenbosch verwelkom die internasionaal bekende mikrobioomnavorser Thulani Makhalanyane, wat vandag (1 November) by die Universiteit...

Lees verder
Nuwe graad in datawetenskap van stapel gestuur

Nuwe graad in datawetenskap van stapel gestuur

Soos die werkplek toenemend datagedrewe word, word gegradueerdes met hoogs ontwikkelde datawetenskapvaardighede en kennis meer in aanvraag. Met die oog op dié...

Lees verder
US bou datawetenskaplike vermoë in Afrika

US bou datawetenskaplike vermoë in Afrika

​Suid-Afrika en die Afrikavasteland het baie om die res van die wêreld te leer. Met sy jeugdige en leergierige bevolking is Afrika 'n ideale omgewing om...

Lees verder
Nuwe BDatWet-graad by US 'n werklikheid in 2021

Nuwe BDatWet-graad by US 'n werklikheid in 2021

​​Die Universiteit Stellenbosch het aangekondig dat die Universiteit voortaan 'n multidissiplinêre Baccalaureusgraad in Datawetenskap gaan aanbied. Dié...

Lees verder
US-dataskool stel Afrikadatawetenskapakademie bekend

US-dataskool stel Afrikadatawetenskapakademie bekend

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het in Julie 2019 sy Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke tot stand gebring. In sy strewe om 'n wêreldklasinstelling...

Lees verder
Subscribe to data science