Nuwe 'datawetenskap-hoofkwartier' is 'n ruimte vir samewerking en verkenning
Meer as vyf jaar sedert die bekendstelling daarvan het die Universiteit Stellenbosch (US) se wêreldbekende Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke 'n nuwe...
Die US en Shoprite-vennootskap bemagtig eerste groep datawetenskapgraduandi
'n Langtermyn vennootskap tussen die Universiteit Stellenbosch (US) en die Shoprite Groep, het die eerste groep graduandi in die datawetenskapprogram in staat...
US se Beleidslaboratorium help om vertroue in KI te bou met aanlyn instrumentekatalogus
Die naspeuring van bedrog, verbeterde dienslewering en doeltreffende administrasie is maar enkele van die omvattende toepassings wat kunsmatige intelligensie...
Die US se Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke vier vyf baanbrekerjare
Vyf baanbrekersjare van kunsmatige intelligensie, genoom-observasie en masjienleer, sowel as 'n Italiaanse ridderskap en erkenning – nie een keer nie, maar twee...
Strategiese vennootskap tussen US en Standard Bank pas datawetenskap toe op werklike probleme
Studente van die Universiteit Stellenbosch (US) sal binnekort hulle staal in datawetenskap kan wys deur werklike probleme op te los in 'n vlagskip-hackathon...
US nou vooraanstaande mikrobioom-wetenskaplike Thulani Makhalanyane se tuiste
Die Universiteit Stellenbosch verwelkom die internasionaal bekende mikrobioomnavorser Thulani Makhalanyane, wat vandag (1 November) by die Universiteit...
Nuwe graad in datawetenskap van stapel gestuur
Soos die werkplek toenemend datagedrewe word, word gegradueerdes met hoogs ontwikkelde datawetenskapvaardighede en kennis meer in aanvraag. Met die oog op dié...
US bou datawetenskaplike vermoë in Afrika
Suid-Afrika en die Afrikavasteland het baie om die res van die wêreld te leer. Met sy jeugdige en leergierige bevolking is Afrika 'n ideale omgewing om...
Nuwe BDatWet-graad by US 'n werklikheid in 2021
Die Universiteit Stellenbosch het aangekondig dat die Universiteit voortaan 'n multidissiplinêre Baccalaureusgraad in Datawetenskap gaan aanbied. Dié...
US-dataskool stel Afrikadatawetenskapakademie bekend
Die Universiteit Stellenbosch (US) het in Julie 2019 sy Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke tot stand gebring. In sy strewe om 'n wêreldklasinstelling...