Skip to main content
Language day banner

Kunste, tale en sosiale wetenskappe

Taaldag besin oor meertalige ingesteldheid as bepaler van studentesukses

Meertaligheid by die Universiteit Stellenbosch (US) het ’n ryke en unieke geskiedenis, en is diepgewortel in die Suid-Afrikaanse konteks. Dit is ook ’n kerndeel...

Lees verder
'n Dag in die lewe van: Juanli Theron

'n Dag in die lewe van: Juanli Theron

As hoof van die Tolkdiens by die Universiteit Stellenbosch (US) Taalsentrum, vervul Juanli Theron en haar span 'n kernrol om meertaligheid by ons universiteit...

Lees verder
Kom ons vier daardie eerste een

Kom ons vier daardie eerste een

Dis waarskynlik die taal waarin jy iets minder mooi sal sê as jy groot skrik. Die kans is groot dat jy ook in hierdie taal droom. As jy gelukkig is, sal jy...

Lees verder
US verskaf aanlyn taalondersteuning gedurende COVID-19-pandemie

US verskaf aanlyn taalondersteuning gedurende COVID-19-pandemie

Namate die Universiteit Stellenbosch (US) gewoond raak aan die “nuwe normaal" van die COVID-19-pandemie, is die US Taalsentrum hard aan die werk om...

Lees verder
Laat die US Kommunikasielaboratorium jou leer beter kommunikeer

Laat die US Kommunikasielaboratorium jou leer beter kommunikeer

Kommunikasie is ʼn belangrike deel van ons daaglikse lewens – of dit nou is om ʼn e-pos of teksboodskap te stuur, ʼn belangrike voorlegging aan te bied, ʼn verslag...

Lees verder
US se Taalleerhub floreer steeds

US se Taalleerhub floreer steeds

In 2018 het die Universiteit Stellenbosch (US) 'n nuwe Taalleerhub op die been gebring om die veeltalige aspirasies van individuele studente te ondersteun en...

Lees verder
Taalleerhub bevorder kulturele diversiteit

Taalleerhub bevorder kulturele diversiteit

Die voormalige Suid-Afrikaanse president Nelson Mandela het eenmaal gesê: “As jy met 'n man praat in 'n taal wat hy verstaan, gaan dit na sy kop. As jy met hom...

Lees verder
Afgetrede Direkteur van US Taalsentrum met Festschrift vereer

Afgetrede Direkteur van US Taalsentrum met Festschrift vereer

Op Donderdagaand, 8 Februarie 2018, het die US Taalsentrum ʼn harde kopie van die Festschrift waarmee prof Leon de Stadler vir sy professionele bydrae tot sy...

Lees verder
Deeltydse konsultantposte beskikbaar

Deeltydse konsultantposte beskikbaar

Nagraadse studente wat by die Universiteit Stellenbosch (US) geregistreer is, word uitgenooi om aansoek te doen om deeltydse konsultantposte by die US...

Lees verder
Subscribe to LANGUAGE CENTRE