Aangebied deur die Sentrum vir Voorgraadse Beurse en Lenings (SVBL), die Funding 101-inligtingsessies (slegs in Engels) is ʼn geleentheid om kennis te verwerf wat jou sal help om jou jaar se finansiële omstandighede te bestuur – ’n stap in die rigting na finansiële selfbemagtiging.