Skip to main content

Stories

herd.png

Sport

Leer leierskap by perde aan die Universiteit Stellenbosch

Leierskapslesse aan die Universiteit Stellenbosch (US) vind soms buite lesingsale en vergaderkamers plaas. In plaas daarvan ontvou hulle in die universiteit se...
Lees verder
Banner_JJ_Kotze.jpg

Sport

Stormers-haker verwerf graad aan Universiteit Stellenbosch

Dit het die Stormers se haker, JJ (Jean-Jacques) Kotze, ses jaar geneem om sy BSc Fisioterapie-graad aan die Universiteit Stellenbosch (US) te voltooi weens...

Lees verder
Banner.Club-of-Year.-Awards-scaled-e1733310292476.jpg

Sport

ERKENNING VIR GOEIE WERK

Maties Rugby se personeel, studente-atlete, alumni en die klub in geheel het in 2024 verskeie toekennings ontvang.

Maties Sport...

Lees verder
banner.VC-stats-e1733312273812.jpg

Sport

Opbou tot ’n Varsitybeker-oorwinning

Die Varsitybeker-kompetisie het sedert die ontstaan daarvan in 2008 die voorste jaarlikse universiteiterugbykompetisie in Suid-Afrika geword. Dit dien as ’n...

Lees verder
Banner.Charl_.Intervaristy-scaled.jpg

Sport

Eens ’n Matie, altyd ’n Matie

Een van die dinge wat klubpresident Charl Cronjé trots maak, is die feit dat lewenslange erelidmaatskap van Maties Rugby – ’n klub en ’n spel wat hy glo sy...

Lees verder
SU-Maties-USSA-Netbal-04072023-13-scaled-e1732864379614.png

Sport

Nuwe afrigter vir Maties Netbal

Petersen is al meer as ’n dekade betrokke by Maties Sport as ’n student-atleet van 2014 tot 2020 en sedert 2021 is sy ’n afrigter by Maties Netbal. Van haar dae...

Lees verder
WhatsApp-Image-2024-11-28-at-13.54.38-3-e1732863586939.jpeg

Sport

Maties slaggereed vir USSA se somer-toernooie

Die Maroenmasjien is besig met sy finale voorbereidings vir die Universiteit Sport Suid-Afrika (USSA)-toernooie, wat 2-16 Desember regoor die land plaasvind...

Lees verder

Soek vir stories:

Storie kategorië