Skip to main content

Stories

herd.png

Sport

Leer leierskap by perde aan die Universiteit Stellenbosch

Leierskapslesse aan die Universiteit Stellenbosch (US) vind soms buite lesingsale en vergaderkamers plaas. In plaas daarvan ontvou hulle in die universiteit se...
Lees verder
121229551_gerhard_erasmus_getty4-e1765969788280.jpg

Sport

Tyd om in te loer by Maties Sport Alumni: Gerhard Erasmus

Dié oud-Matie is gebore vir die groot oomblik

Hy het as 15-jarige sy debuut vir sy land gemaak, hy was aanstuur van sake toe Namibië sy eerste sege in ’n...

Lees verder
Mari-Rabie-e1765968588856.jpg

Sport

Tyd om in te loer by Maties Sport alumni: Mari Rabie

Mari leef vir oomblikke en nie hoogtepunte

As ’n gebore en getoë Stellenbosser, is Mari Rabie se wortels van uitnemendheid diep in dié Bolandse dorp geplant...

Lees verder
IMG_6892.jpg

Sport

Erkenning vir lang, uitmuntende diens

Twee Maties Sport-staatmakers, Dan Brown en Karen Swart, is vir 25 jaar se toegewyde diens erken met ’n toekenning vir uitnemendheid deur die kantoor van die...

Lees verder
Cover-2.jpg

Sport

Nasionale kampioen Max Krafft bring internasionale talent na Maties Vlugbal

Hy is slegs 19, maar die Namibiese strandvlugbalkampioen Max Krafft het reeds nasionale titels verower, op die internasionale verhoog deelgeneem, en sy land...

Lees verder
LB7_8995-scaled-e1761914966290.jpeg

Sport

Boodskap van die Hoof van Rugby

Maties Rugby is meer as ’n klub. Dit is ’n gemeenskap, ’n gesin, en ’n erfenis wat inspireer.

Ons het vanjaar Maties Rugby se 150e herdenking gevier. Ons is...

Lees verder
Cover-1-e1761565735273.jpg

Sport

Horne se reis van Stellenbosch tot die wêreldverhoog

Min studente-atlete beliggaam die ware Maties Sport-gees soos Keenan Horne.

Keenan is ’n voormalige Maties-hokkiespeler wat – terwyl hy aan die Stellenbosch...

Lees verder

Soek vir stories:

Storie kategorië