Skip to main content

Stories

herd.png

Sport

Leer leierskap by perde aan die Universiteit Stellenbosch

Leierskapslesse aan die Universiteit Stellenbosch (US) vind soms buite lesingsale en vergaderkamers plaas. In plaas daarvan ontvou hulle in die universiteit se...
Lees verder
image383-1024x548.png

Sport

Maties Sport vier jaarlikse toekenningsaand

2023 was ’n triomfantelike jaar vir Maties Sport.

Die Maties Rugby-vrouespan het die eerste weergawe van die Varsitybeker-toernooi vir vroue gewen. Maties...

Lees verder
F9ikrkZXAAAtukB.jpeg

Sport

Maties Sokker wen ABC Motsepe Nedbankbeker

Maties Sokker het FN Rangers ná strafdoele met 4-2 geklop om die ABC Motsepe Nedbankbeker-toernooi te wen.

Die pad na die eindstryd was nie te moeilik vir...

Lees verder
IMG_8773-scaled-e1698066720359.jpg

Sport

Kampussport-aande groot sukses

Maties Sport het met Kampussport-bumperaande ’n nuwe aanbod in ontspanningssport aan die Stellenbosch Universiteit-gemeenskap bekendgestel.

Dié bumperaande...

Lees verder
Artboard-1-1-e1718109362133.png

Sport

Maties Rugby duo verteenwoordig Suid-Afrika by FISU sewesbyeenkoms

Na afloop van die 2024 FNB Varsitybeker-toernooi waartydens Maties se vroue die silwermedalje gewen het, is twee van die span se spelers vir hul...

Lees verder
DJI_0126-topaz-denoise-scaled.jpg

Sport

Stellenbosch Universiteit gasheer vir 2026 FISU rugbysewes-toernooi

Vir die eerste keer sedert die ontstaan van die byeenkoms, sal Suid-Afrika die gasheerland wees vir die Internasionale Universiteitsportfederasie (FISU) se...

Lees verder
DrikusHancke-5.jpeg

Sport

Dag in die lewe van Drikus Hancke

As Direkteur van Maties Rugby gebruik Drikus Hancke sy intense passie vir die spel én Maties om die Maties Rugby-program te verbeter. Sy strategiese...

Lees verder

Soek vir stories:

Storie kategorië