Maties Rugby se personeel, studente-atlete, alumni en die klub in geheel het in 2024 verskeie toekennings ontvang. Maties Sport-toekennings 2024 Ons het die...
Maties Netbal kondig met trots aan dat Sasha-Lee Petersen vanaf Januarie 2025 die nuwe hoofafrigter van Maties Netbal sal wees. Petersen is al meer as ’n dekade...
Die Maroenmasjien is besig met sy finale voorbereidings vir die Universiteit Sport Suid-Afrika (USSA)-toernooie, wat 2-16 Desember regoor die land plaasvind...
Die 49ste uitgawe van die Stellenbosch Universiteit (SU) Maties Sporttoekennings is op Vrydag, 18 Oktober in die Coetzenburg-sentrum aangebied. Verskeie...
Aan die einde van die 2024 rugbyseisoen het ons rede om trots te wees. In die Varsitybeker-toernooi het ons span elke week verbeter en uiteindelik tweede op die...
Maties Hokkie het weer sy hokkie-aanbod uitgebrei deur ‘n derde astroturf by hul fasiliteit te voeg en atlete amptelik in Augustus vanjaar na hul fasiliteite...
Rugby is nie ’n werk of selfs ’n loopbaan vir Maties Rugby se hoofafrigter, Kabamba Floors, nie – dit is ’n roeping. Floors is op die ouderdom van nege aan die...
Maties Rugby het ’n hoofborgskapooreenkoms met Mitchum onderteken, wat beoog om die twee handelsmerke te versterk met gedeelde waardes soos uitnemendheid...
Maties Sport het onlangs ’n suksesvolle vyf-week interne reeks van werkswinkel vir studente, wat deel vorm van leierskapstrukture by Maties se verskillende...
Die rugbykampusliga, ’n deel van die Universiteit Stellenbosch se DNS, het sy tentatiewe ontstaan in 1949 gehad. Dok Craven het die idee gekry by St Andrew’s...