Skip to main content

Tyd om in te loer by Maties Sport Alumnus: Juan de Jong (Maties Rugby)

De Jongh geniet sy lewe na rugby Ná byna twee dekades as beroepsrugbyspeler het Juan de Jongh meer as genoeg kennis, ervarings en stories om te deel – geen...

Maties Rugby 150 – ’n Erfenis wat gevier moet word

Maties Rugby betree in 2025 hul 150e jaar, ’n beduidende mylpaal in Suid-Afrikaanse rugbygeskiedenis. Die klub is in 1875 gestig met ’n wedstryd wat op Die...

Ontmoet ons Varsitybeker-helde

Ons slagspreuk vir ons 150-jaar-viering by Maties Rugby is ’n “erfenis wat inspireer”. Ons vertrou dat hierdie helde vir 2025 hierdie nalatenskap vorentoe sal...

Maties Rugby-legendes: Riley en Chris Norton

As Maties Rugby-haker het Chris Norton 12 jaar lank, van 1991 tot 2003, sy beste vir die klub gegee, en hy doen dit steeds as ’n dryfkrag in Maties Rugby se...

Druk jou nalatenskapstempel af!

Druk jou stempel af en ondersteun Maties Rugby se groeiende nalatenskap deur ons spesiale 150-jaar-beursfondsveldtog … en laat jou nalatenskapspoor agter op ’n...

Koop ’n Maties Ondersteunerspakket!

Dit is tyd vir Maties Rugby-aanhangers om in #MaroenMasjien-gees bymekaar te kom in die Danie Craven-stadion vir die Varsitybeker-toernooi. Dit is pure...

Ilhaam Groenewald ontvang Provinsiale Ministeriële erkenning vir haar bydrae tot sportleierskap in Suid-Afrika

Sy het al groot lof verwerf vir haar ongelooflike bydrae tot sportleierskap en die ontwikkeling van Suid-Afrikaanse vroue in sport, en was onder meer die eerste...

Stormers-haker verwerf graad aan Universiteit Stellenbosch

Dit het die Stormers se haker, JJ (Jean-Jacques) Kotze, ses jaar geneem om sy BSc Fisioterapie-graad aan die Universiteit Stellenbosch (US) te voltooi weens sy...

Opbou tot ’n Varsitybeker-oorwinning

Die Varsitybeker-kompetisie het sedert die ontstaan daarvan in 2008 die voorste jaarlikse universiteiterugbykompetisie in Suid-Afrika geword. Dit dien as ’n...

Eens ’n Matie, altyd ’n Matie

Een van die dinge wat klubpresident Charl Cronjé trots maak, is die feit dat lewenslange erelidmaatskap van Maties Rugby – ’n klub en ’n spel wat hy glo sy lewe...
Subscribe to