Skip to main content

MATIES RUGBY VARSITYBEKER 2026 – Baie op die spel vir Maties

Daar is baie op die spel in vanjaar se Varsitybeker-kompetisie wat op Maandag, 16 Februarie, begin en oor die bestek van twee maande sal plaasvind. Maties se...

Merke, gereed, laat 2026 begin!

Welkom by ’n nuwe jaar van sportuitnemendheid by Maties Sport! 2026 beloof ’n kalender propvol geleenthede vir al ons sportkodes en verseker dat daar iets is...

Tyd om in te loer by Maties Sport Alumni: Gerhard Erasmus

Dié oud-Matie is gebore vir die groot oomblik Hy het as 15-jarige sy debuut vir sy land gemaak, hy was aanstuur van sake toe Namibië sy eerste sege in ’n...

Tyd om in te loer by Maties Sport alumni: Mari Rabie

Mari leef vir oomblikke en nie hoogtepunte As ’n gebore en getoë Stellenbosser, is Mari Rabie se wortels van uitnemendheid diep in dié Bolandse dorp geplant...

Erkenning vir lang, uitmuntende diens

Twee Maties Sport-staatmakers, Dan Brown en Karen Swart, is vir 25 jaar se toegewyde diens erken met ’n toekenning vir uitnemendheid deur die kantoor van die...

Nasionale kampioen Max Krafft bring internasionale talent na Maties Vlugbal

Hy is slegs 19, maar die Namibiese strandvlugbalkampioen Max Krafft het reeds nasionale titels verower, op die internasionale verhoog deelgeneem, en sy land op...

Boodskap van die Hoof van Rugby

Maties Rugby is meer as ’n klub. Dit is ’n gemeenskap, ’n gesin, en ’n erfenis wat inspireer. Ons het vanjaar Maties Rugby se 150e herdenking gevier. Ons is die...

Horne se reis van Stellenbosch tot die wêreldverhoog

Min studente-atlete beliggaam die ware Maties Sport-gees soos Keenan Horne. Keenan is ’n voormalige Maties-hokkiespeler wat – terwyl hy aan die Stellenbosch...

Maties Sport beloon uitnemendheid by jaarlikse toekenningsaand

Maties Sport het op Vrydag, 17 Oktober 2025 met sy Jaarlikse Sporttoekennings uiteenlopende sportpersoonlikhede en Stellenbosch Universiteit-leiers verwelkom om...

Hy boul steeds vir sy drome: Kyle se reis van Maties tot die groot ligas

Sy liggaam mag dalk nie altyd met hom saamstem nie, maar in sy hart glo Kyle Simmonds (31) dat hy nog jonk genoeg is om vir sy land krieket op die...
Subscribe to