Assesseringsperiodes
Studente moet kennis neem van die verskillende soorte assesserings en -tydperke wat op hul onderskeie akademiese programme van toepassing is. Verwys na die onderafdeling vir Assesserings en promoverings in die Jaarboek 2026, Deel 1 (Algemene Reëls).
Middeljaar assesserings (eerste semester)
A2-assesserings: 18 Mei — 10 Junie 2026
A3-assesserings: 11 Junie — 27 Junie 2026
Finale assesserings (tweede semester)
A2-assesserings: 26 Oktober — 18 November 2026
A3 assesserings: 19 November — 5 Desember 2026