10793 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Portugese president vereer prof Tulio de Oliveira met Orde van Meriete-medalje
āIn a momentous ceremony held on the evening of June 5th, 2023, aboard a Portuguese Navy Ship docked in South Africa, Portuguese President Marcelo Rebelo de Sousa presented Prof Tulio de Oliveira with the distinguished Order of Merit Medal...
Stellenbosch University
PhD-studie bevind beroepsgeneeshere kan nie enige heer dien nie
Wanneer beroepsgeneeshere moeilike besluite oor beroepsgesondheid en veiligheid in die werksplek moet neem, kan hulle nie lojaal aan óf die werkers óf die werkgewer wees nie omdat dit hul optrede en hul oordeel kan beĆÆnvloed. āOmdat...
Stellenbosch University
US se verlengde graadprogram open baie deure vir graduandi
Nie minder nie as 42 graduandi wie se akademiese potensiaal danksy die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe aan Universiteit Stellenbosch (US) se Verlengde Graadprogram (VGP) ontsluit is, het vandeesweek hul kwalifikasies by die...
Stellenbosch University
'Uiters simboliese' Kanseliersete by Goldfields-koshuis
Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy laaste gradeplegtigheidsweek van die jaar afgesluit met Å Kanseliersete op 13 Desember 2019 wat vir die eerste keer by die Goldfields-koshuis gehou is. āDit is uiters simbolies dat hierdie...
Stellenbosch University
SUNFin vier tweede mylpaal en stel nuwe webtuiste bekend
āDie SUNFin-span het sedert April vanjaar hard gewerk en teen einde November hul tweede mylpaal behaal met die beoordeling van die eerste Iterasie van Oracle Cloud Financials (OCF), die nuwe wolkgebaseerde finansiĆ«le stelsel wat teen...
Stellenbosch University
'Ek kƔn lees'-projek bemagtig leerders Ʃn studente
Die āEk kĆ”n lees"-geletterdheidsprojek poog nie net om grondslagfaseleerders se geletterdheidsvlakke te verbeter nie, maar ook om voornemende onderwysers bewus te maak van hoe konteks hul onderrigbenadering kan en moet beĆÆnvloed. Hierdie...
Stellenbosch University
Entrepreneurskapprojek gee jong mense hoop
āIn 'n omgewing waar die werkloosheidkoers hoog en werkgeleenthede min is, bied die Jongentrepreneurskapprojek (YEP) vir jong mense 'n alternatiewe denkwyse oor werkloosheid. Vir die afgelope twee jaar het die projek ā 'n gesamentlike...
Stellenbosch University
Lewende Skooltuin ān baanbrekerprojek
Gebruik so min as moontlik hulpbronne om voedsame groente van hoĆ« gehalte te produseer. Dit ā in kort ā is die doelwit van die Lewende Skooltuin-projek wat deur me. Thanja Allison, Sosiale Impak-koƶrdineerder van die Departement Genetika...
Stellenbosch University
Finansiƫle Geletterdheid-projek wil inlig en bemagtig
Die Universiteit Stellenbosch Regskliniek se Finansiƫle Geletterdheid-projek (FLP) poog om plaaslike gemeenskappe te bemagtig deur kennis oor finansiƫle sake te deel en mense in te lig oor hul regte as verbruikers. Dit behels om...
Stellenbosch University
President van die Konvokasie bedank
āAdv Jan Heunis, as President van die Konvokasie, mnr Bernard Pieters, as Sekretaris en me Daleen van Zyl, as addisionele lid, het op 3 Desember 2019 uit die Uitvoerende Komitee van die Konvokasie bedank. Adv Heunis was President van die...