8247 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Kletstyd: KI en AI
Kletstyd: KI en AI Terwyl die blare in Victoriastraat verkleur en die kampus rustiger raak na 'n besige semester is dinge op die US se KI-toneel aan die gons. Daar is vir hierdie winter drie opwindende webinare in die AI² besprekingsreeks...
US se WOW-inisiatief voltooi kringloop van 20 jaar
Met die viering van sy 20ste bestaansjaar het die Universiteit Stellenbosch (US) se WOW-inisiatief ʼn kringloop voltooi, met voormalige deelnemers wat as onderwysers terugkeer om ʼn nuwe generasie te leer hoe woorde wêrelde open. “ ʼn Ryk...
US koördineer streeksentrum vir uitnemendheid in beroepsgerigte opleiding in die watersektor
Die Universiteit Stellenbosch Waterinstituut (SUWI) sal die vestiging van die eerste streeksentrum vir beroepsuitnemendheid (CoVE) in Water koördineer – wat dit die eerste inisiatief van die platform van beroepsuitnemendheid in water buite...
Jean Durand ontvang fakulteit se hoogste eerbewys
Jean Durand het 'n familietradisie aan die gang gesit toe hy onlangs as die 2022-wenner van die gesogte CGW Schumann-medalje vir beste nagraadse student in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aangewys is. Die gegradueerde van...
CIRCoRE-werkstroom insigte: Prof Kopano Ratele
Die Universiteit Stellenbosch (US) het die strukture in plek gestel wat op die aanbevelings van die Khampepe-kommissie sal fokus. Ons reeks onderhoude met sleutel- US-personeellede wat die proses van die Komitee vir die Institusionele...
Jeugdag: Onderwys, werkloosheid onder die soeklig
Jeugdag is op Vrydag 16 Junie gevier. In meningsartikels vir die media het prof Nicola Smit (dekaan van die Fakulteit Regsgeleerdheid), Emma Swart en William Sezoe (Studenteraad) op die kwessies van onderwys en werkloosheid onder die jeug...
Multidissiplinêre span van US ontwikkel prototipe van ’n ekovriendelike windleser
'n Multidissiplinêre span van vier nagraadse studente van die Universiteit Stellenbosch (US) het met 'n prototipe van 'n ekovriendelike windleser vorendag gekom waarmee hulle R10 000 losgeslaan het in die SDG-Challenge South Africa 2023...
Die werwing van ’n nuwe kohort toekomstige Maties
Ons span studentewerwers van die Universiteit Stellenbosch (US) wat die hoërskoolmark bedien, is sedert die begin van die skooljaar op 18 Januarie 2023 reeds hard aan die werk. Die span van vier het al ’n aansienlike getal skoolbesoeke en...
Nuweling-Maties het groot impak
Die saal by die Universiteit Stellenbosch (US) se Academia-koshuis is Donderdag in 'n baie doeltreffende toebroodjie-fabriek omskep toe twee spanne onder die wakende oog van die primaria van Academia, Katey Wijnburg, meegeding het om te...
PhD-studie help siggestremdes om wiskundige vergelykings, diagramme te lees
Blinde of siggestremde mense kry toegang tot dokumente deur 'n skermleser te gebruik wat teks hardop lees of op 'n spesiale hardeware braille-toestel laat verskyn. 'n Groot gedeelte tegniese en wetenskaplike materiaal bly egter ontoeganklik...