Skip to main content

COVID-19 Studentehulpbronne

Page Content

​​​​​Die Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling het geestesgesondheid en aanlynbronne aan studente beskikbaar gestel ​tydens die COVID-19 inperking.

​Eenheid vir Psigoterapeutiese en Ondersteuningsdienste ​







​Eenheid vir Graduandi-loopbaandienste​


Eenheid vir Gelykwaardigheid​

Studente en personeel kan formele klagtes indien oor onbillike diskriminasie, teistering, seksuele geweld en seksuele misbruik via die aanlynplatform van die Eenheid. Klik hier om u klag in te dien. 'n Saakbeampte teen diskriminasie en teistering sal met u in verbinding tree sodra u klag ingedien is.

Eenheid vir Gestremdhede


Aanlyn onderrig moet ook studente met gestremdhede in ag neem

Die skuif na aanlyn onderrig ontbloot die behoefte vir gestremdheids strategie​​​


Eenheid vir Akademiese Voorligting en Ontwikkeling​

Besoek die hulpbronbladsy van die Eenheid vir Akademiese Voorligting en Ontwikkeling wat inligting, addisionele hulpbronne en neurologiese oefeninge verskaf tydens tuisstudies en inperking deur hier​​ te klik.