Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Prof Quinette Louw (third from left) and Luigia Nicholas (second from right) with other contributors at the launch of the report in Nairobi
Image by: Supplied

Persverklaring

Nuwe US-geleide verslag lê Afrika se toegangkrisis tot hulpmiddeltegnologie bloot

Toegang tot ondersteunende hulpmiddeltegnologieë – instrumente, toestelle en stelsels wat mense met gestremdhede help om alledaagse take makliker uit te voer –...
Lees verder
Jaarhoogtepunte in Sosiale Impak, Transformasie en Personeel (2021/22)

Jaarhoogtepunte in Sosiale Impak, Transformasie en Personeel (2021/22)

Die Raad van die Universiteit Stellenbosch het op Maandag 20 Junie 2022 die tweede van sy vier geskeduleerde vergaderings vir die jaar gehou. Prof Nico Koopman...

Lees verder
Die regering moet na inwoners luister wanneer dit informele nedersettings opknap

Die regering moet na inwoners luister wanneer dit informele nedersettings opknap

Suid-Afrikaners wat in informele nedersettings woon, blyk nie ʼn sê te hê in regeringsbesluite oor die soort opknappings wat hulle nodig het nie.

Só meen dr...

Lees verder
US-student kraai koning in Chinees-vaardigheidswedstryd

US-student kraai koning in Chinees-vaardigheidswedstryd

​Die Confucius-instituut by die Universiteit Stellenbosch (CISU) is besonder trots op Iola Meyer (foto langsaan), 'n student van die Universiteit Stellenbosch...

Lees verder
Digitale konnektiwiteit gee vroue-agripreneurs in Afrika ’n vegterskans

Digitale konnektiwiteit gee vroue-agripreneurs in Afrika ’n vegterskans

Die jaarlikse Mikro-, Klein- en Medium-grootte Ondernemingsdag word op Maandag 27 Junie gevier. In ʼn meningsartikel vir Daily Maverick skryf dr Mamello Nchake...

Lees verder
Prof Guy Midgley as president van die JRS Biodiversity Foundation verkies

Prof Guy Midgley as president van die JRS Biodiversity Foundation verkies

​Prof Guy Midgley is verkies as president van die JRS Biodiversity Foundation – 'n Amerikaanse stigting wat navorsing in biodiversiteitsinformatika in Suider...

Lees verder
Innovus celebrates their CEO’s

Innovus celebrates their CEO’s

Every year Innovus celebrate the outstanding work the Chief Executive Officers and staff of Stellenbosch University's group of companies do.

In his address to...

Lees verder