Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Guests of honour at the Career Day for Law Students
Image by: Supplied

Persverklaring

Loopbaandag inspireer toekomstige prokureurs om Mandela se nalatenskap te laat voortleef

Drie dekades nadat Suid-Afrika een van die wêreld se mees progressiewe grondwette aanvaar het, het meer as 150 aspirant-prokureurs by die Universiteit...
Lees verder
Prof Karin Baatjes gaan die ekstra myl vir studente

Prof Karin Baatjes gaan die ekstra myl vir studente

Goeie nuus! Professor Karin Baatjes het haar doelwit oortref om R49 000 vir die iThemba-beursfonds in te samel.

Lees volledige berig in Engels.

Lees verder
Voorwaardes vir navorsingsbeurse hou vroue in STEM-vakgebiede terug

Voorwaardes vir navorsingsbeurse hou vroue in STEM-vakgebiede terug

​Die Internasionale Dag van Vroue en Meisies in die Wetenskap is op Saterdag 11 Februarie gevier. In ʼn meningsartikel vir News24 skryf prof Anita Bosch & dr...

Lees verder
Voorste kenners kom byeen by die US om pre-eklampsie aan te pak

Voorste kenners kom byeen by die US om pre-eklampsie aan te pak

ʼn Groot groep internasionale kenners in die gebied van pre-eklampsie het onlangs by die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en...

Lees verder
PhD-studie help siggestremdes om wiskundige vergelykings, diagramme te lees

PhD-studie help siggestremdes om wiskundige vergelykings, diagramme te lees

Blinde of siggestremde mense kry toegang tot dokumente deur 'n skermleser te gebruik wat teks hardop lees of op 'n spesiale hardeware braille-toestel laat...

Lees verder
DSKK en Maties vennote in eerste sosiale kohesie-musiekfees

DSKK en Maties vennote in eerste sosiale kohesie-musiekfees

Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy Verwelkomingsprogram vir nuwelinge afgesluit met 'n musiekfees daarop gefokus om sosiale kohesie deur diversiteit te...

Lees verder
Nuweling-Maties het groot impak

Nuweling-Maties het groot impak

​Die saal by die Universiteit Stellenbosch (US) se Academia-koshuis is Donderdag in 'n baie doeltreffende toebroodjie-fabriek omskep toe twee spanne onder die...

Lees verder