Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Guests of honour at the Career Day for Law Students
Image by: Supplied

Persverklaring

Loopbaandag inspireer toekomstige prokureurs om Mandela se nalatenskap te laat voortleef

Drie dekades nadat Suid-Afrika een van die wêreld se mees progressiewe grondwette aanvaar het, het meer as 150 aspirant-prokureurs by die Universiteit...
Lees verder
Verklaring deur die Universiteit Stellenbosch

Verklaring deur die Universiteit Stellenbosch

Die Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) vergader van tyd tot tyd met persone in die diplomatieke korps. Sulke vergaderings is suiwer...

Lees verder
Ainsley Moos se lewe by aandoenlike gedenkdiens gevier

Ainsley Moos se lewe by aandoenlike gedenkdiens gevier

Honderde vriende, kollegas en familie het vanmiddag (Vrydag 17 Februarie 2023) hulde gebring aan Ainsley Moos, die voorsitter van die Universiteit Stellenbosch...

Lees verder
Hoë-intensiteit brande keer nie bosindringing in ’n Afrika-savanna om nie

Hoë-intensiteit brande keer nie bosindringing in ’n Afrika-savanna om nie

​'n Dekade lange eksperiment oor die gebruik van hoë-intensiteit vure om bosindringing in Suid-Afrika se Nasionale Krugerwildtuin te beheer het aan die lig...

Lees verder
Afrika Sentrum inspireer studente by jaarlikse somerskool

Afrika Sentrum inspireer studente by jaarlikse somerskool

COVID-19 het ons heelwat lesse geleer. Een van die belangrikstes was die herinnering dat die impak van enige siekte op pandemievlak veel verder as...

Lees verder
Resultate van onlangse MSc-studie verskaf ontwerpwaardes vir SA denne KLH

Resultate van onlangse MSc-studie verskaf ontwerpwaardes vir SA denne KLH

​Mnr MJ Jacobs (middel) het sy MSc-tesis met die titel: 'Uit-vlak sterkte en styfheidvoorspelling van SA denne-kruisgelamineerde hout' suksesvol verdedig. Die...

Lees verder
Allesomvattende ondersteuning help maak speelveld gelyk vir benadeelde studente — Prof Ramjugernath

Allesomvattende ondersteuning help maak speelveld gelyk vir benadeelde studente — Prof Ramjugernath

Allesomvattende ondersteuning verhoog studente, veral dié uit benadeelde agtergronde, se kanse op akademiese sukses en rus hulle met waardevolle vaardighede...

Lees verder