Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Vineyards in Stellenbosch with mountains in the background.
Image by: Adobe Stock

Persverklaring

Nuwe studie toon wysiging van wingerdstokke se DNS kan weerstand teen siektes, droogte verhoog

ʼn Span navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) en die Landbounavorsingsraad het die eerste keer die DNS van ʼn stokkerige gewas in Afrika suksesvol...
Lees verder
Dankie, Maties

Dankie, Maties

Ons skenkers is werklik fantasties en onder ons skenkers in die Verenigde Koninkryk (VK) en Ierland is daar vele Maties wat ruim aan beurse en ander...

Lees verder
Prof Thuli besoek die Verenigde Koninkryk

Prof Thuli besoek die Verenigde Koninkryk

Dit is nie aldag dat die geleentheid hom voordoen om tyd in die geselskap van groot Suid-Afrikaners deur te bring nie, wat nie slegs op die oomblik groot goed...

Lees verder
#SUGRAD

#SUGRAD

This month School of Public Leadership - SPL is celebrating the graduation of a number of our students. We would like to congratulate the following persons on...

Lees verder
''n Geleentheid om 'n verskil te maak'

''n Geleentheid om 'n verskil te maak'

Toe die Maties Frederik Schutyser en Rachel Spichiger​ die geleentheid raaksien om studente aan hul alma mater te ondersteun het hulle nie gehuiwer nie. Aan...

Lees verder
US beoog om toonaangewende navorsingsvennoot in groenwaterstofinisiatiewe te word

US beoog om toonaangewende navorsingsvennoot in groenwaterstofinisiatiewe te word

​Die Universiteit Stellenbosch (US) beoog om 'n toonaangewende navorsingsvennoot te word in inisiatiewe om die gebruik van groen waterstof as energiebron te...

Lees verder