Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Prof Quinette Louw (third from left) and Luigia Nicholas (second from right) with other contributors at the launch of the report in Nairobi
Image by: Supplied

Persverklaring

Nuwe US-geleide verslag lê Afrika se toegangkrisis tot hulpmiddeltegnologie bloot

Toegang tot ondersteunende hulpmiddeltegnologieë – instrumente, toestelle en stelsels wat mense met gestremdhede help om alledaagse take makliker uit te voer –...
Lees verder
US se drie jaar oue dataskool reeds 'n wêreldleier

US se drie jaar oue dataskool reeds 'n wêreldleier

​Met die bekendstelling van sy Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke​ in Julie 2019 het die Universiteit Stellenbosch (US) die hoop uitgespreek dat die nuwe...

Lees verder
Sagtewareprogrammeerder vir ’n finansiële tegnologiemaatskappy

Sagtewareprogrammeerder vir ’n finansiële tegnologiemaatskappy

​“Wees kreatief, veerkragtig en onthou, daar is plek vir almal!" - Annika Nel, HonsBSc in Rekenaarwetenskap (2020)

Annika Nel wat reeds ondervinding opgedoen...

Lees verder
Jy kan jou mikrobiologie-laboratoriumvaardighede in die wynbedryf toepas

Jy kan jou mikrobiologie-laboratoriumvaardighede in die wynbedryf toepas

​“My raad? Wees oopkop. Jy weet nooit waar jy jou dalk kan bevind nie". – Christina Relihan, BSc Molekulêre Biologie en Biotegnologie (2017)

Christina Relihan...

Lees verder
“Ek hou van die veelsydigheid van my werk,” sê geologie-alumnus

“Ek hou van die veelsydigheid van my werk,” sê geologie-alumnus

​“Ontwikkel strategieë om die beste oplossing vir 'n probleem te vind – daar is geen een-grootte-pas- almal oplossings nie." Nonvo Kasolo, BScHons in Geologie

N...

Lees verder
US het goeie rede om optimisties te wees, hoor Konvokasie

US het goeie rede om optimisties te wees, hoor Konvokasie

“Ons word meer inklusief en handhaaf 'n hoë standaard van studentesukses, ons doen ook ons bes om die sogenaamde 'verlore middelgroep' te help en neem die...

Lees verder
SciMathUS vervul kernrol in Timothy se sukses

SciMathUS vervul kernrol in Timothy se sukses

Timothy Juries is goed op dreef om homself in die dierewetenskapsektor te vestig nadat die Universiteit Stellenbosch se SciMathUS-program hom 'n tweede kans op...

Lees verder