Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Prof Deresh Ramjugernath, Stellenbosch University's Rector and Vice-Chancellor, received an honorary doctorate from Coventry University.
Image by: Coventry University

Persverklaring

Coventry-Universiteit ken eredoktorsgraad toe aan rektor van US

Coventry-Universiteit het ’n eredoktorsgraad in die opvoedkunde toegeken aan prof Deresh Ramjugernath, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch...
Lees verder
Lesing oor kunsmatige intelligensie: Van akademiese deurbrake tot hoofstroomgebruike

Lesing oor kunsmatige intelligensie: Van akademiese deurbrake tot hoofstroomgebruike

Prof Euro Beinat van die Universiteit van Salzburg het onlangs 'n openbare lesing by die Universiteit Stellenbosch gelewer wat meer gewig en rigting aan die...

Lees verder
Boodskap van die Rektor: Voorval by Huis Marais

Boodskap van die Rektor: Voorval by Huis Marais

Beste studente en kollegas,Teen hierdie tyd is julle deeglik bewus van die voorval by Huis Marais wat Sondagoggend vroeg op 'n selfoonvideo vasgevang is. Dit...

Lees verder
Medewerking versterk Telematiese Skole-projek verder

Medewerking versterk Telematiese Skole-projek verder

​Die Hoërskool Ohlange is ʼn sekondêre skool in Inanda, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit is gevestig deur John Langalibalele Dube, wat ook die stigter en eerste...

Lees verder
'n Dag in die lewe van: Khairoonisa Foflonker

'n Dag in die lewe van: Khairoonisa Foflonker

Sedert sy haar in 2017 by die Universiteit Stellenbosch (US) aangesluit het, werk Khairoonisa Foflonker, bestuurder van die Afdeling Studentesake op ons...

Lees verder
US FGGW keur rasisstiese voorval ten sterkste af

US FGGW keur rasisstiese voorval ten sterkste af

​Beste Kollega

Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch (US) keur die kwaadwillige, kwetsende en rassistiese...

Lees verder
Uithaleraktivis, -regskenner en -akademikus keer terug na Stellenbosch

Uithaleraktivis, -regskenner en -akademikus keer terug na Stellenbosch

Oudregter Edwin Cameron word op 18 Mei as die Universiteit Stellenbosch se 15de Kanselier ingehuldig. Klik hier​ om die geleentheid te sien, wat vanaf 17h00...

Lees verder