Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Guests of honour at the Career Day for Law Students
Image by: Supplied

Persverklaring

Loopbaandag inspireer toekomstige prokureurs om Mandela se nalatenskap te laat voortleef

Drie dekades nadat Suid-Afrika een van die wêreld se mees progressiewe grondwette aanvaar het, het meer as 150 aspirant-prokureurs by die Universiteit...
Lees verder
Prof Volmink ontvang eredoktorsgraad vir baanbrekersrol in bewysgebaseerde geneeskunde

Prof Volmink ontvang eredoktorsgraad vir baanbrekersrol in bewysgebaseerde geneeskunde

Die voormalige Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch, prof Jimmy Volmink, het gedurende sy...

Lees verder
Nasionale Kinder-beskermingsweek: SA se kinders verdien beter

Nasionale Kinder-beskermingsweek: SA se kinders verdien beter

Die jaarlikse Nasionale Kinderbeskermingsweek word vanaf 29 Mei tot 5 Junie gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit...

Lees verder
Totsiens Liana Roos, ’n kantoorbestuurder duisend

Totsiens Liana Roos, ’n kantoorbestuurder duisend

Die Departement Afrikaans en Nederlands het op 31 Mei afskeid geneem van mev Liana Roos wat ná 16 jaar na die Buro van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal s...

Lees verder
Jongste oor die eksamen

Jongste oor die eksamen

​Klik op die skakels hieronder vir die jongste nuus oor die Mei/Junie-eksamentyderk.

Eksamenkonsessie en ex gratia-uitbetaling:Engels/ isiXhosa / Afrikaans 26...
Lees verder
#CS4D2022: FGGW-personeellede en -studente staan saam om geestesiektestigma in gesondheidsorg te help afbreek

#CS4D2022: FGGW-personeellede en -studente staan saam om geestesiektestigma in gesondheidsorg te help afbreek

Personeellede en studente van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aan die Universiteit Stellenbosch (US) het hulle sokkies behoorlik...

Lees verder