Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Guests of honour at the Career Day for Law Students
Image by: Supplied

Persverklaring

Loopbaandag inspireer toekomstige prokureurs om Mandela se nalatenskap te laat voortleef

Drie dekades nadat Suid-Afrika een van die wêreld se mees progressiewe grondwette aanvaar het, het meer as 150 aspirant-prokureurs by die Universiteit...
Lees verder
Internasionale wetenskaplike besoek die Instituut vir Plantbiotegnologie

Internasionale wetenskaplike besoek die Instituut vir Plantbiotegnologie

​As deel van die voorgesette medewerking tussen dr Christell van der Vyver van die Universiteit Stellenbosch en professor Sanjib Kumar Panda, het prof Panda...

Lees verder
Oudregter Sisi Khampepe aangestel om onafhanklike kommissie van ondersoek na bewerings van rassisme by US te lei

Oudregter Sisi Khampepe aangestel om onafhanklike kommissie van ondersoek na bewerings van rassisme by US te lei

Die Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), prof Wim de Villiers, het aangekondig dat oudregter Sisi Khampepe as kommissaris aangestel...

Lees verder
Prof Johan Matthee Nagraadse Beurse vir die eerste keer toegeken

Prof Johan Matthee Nagraadse Beurse vir die eerste keer toegeken

Meestersgraadstudente in Ondernemingsbestuur, Anja Hutton en Laura Putter, het onlangs die eerste ontvangers van die prof Johan Matthee Nagraadse Studiebeurse...

Lees verder
Prof Annie Bekker sidder nie vir kreunende skepe en ysberge nie

Prof Annie Bekker sidder nie vir kreunende skepe en ysberge nie

​Prof Annie Bekker van die Departement Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese by die Universiteit Stellenbosch het onlangs haar professorale intreerede...

Lees verder
Rekenaarwetenskap-afdeling beloon topstudente

Rekenaarwetenskap-afdeling beloon topstudente

​Die Van der Walt-medalje vir 2021 se beste derdejaarstudent in Rekenaarwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch, is op 27 Mei 2022 aan Brendan Watling...

Lees verder
US-dosent dien in nuwe BBSEB-adviesraad

US-dosent dien in nuwe BBSEB-adviesraad

Dr Nthabiseng Moleko, senior dosent in Ekonomie en Statistiek aan die Stellenbosch Bestuurskool, is aangestel as 'n lid van die nuwe adviesraad oor breë-basis...

Lees verder