Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Guests of honour at the Career Day for Law Students
Image by: Supplied

Persverklaring

Loopbaandag inspireer toekomstige prokureurs om Mandela se nalatenskap te laat voortleef

Drie dekades nadat Suid-Afrika een van die wêreld se mees progressiewe grondwette aanvaar het, het meer as 150 aspirant-prokureurs by die Universiteit...
Lees verder
Bouwerk aan ultramoderne Horti Demo-sentrum vorder fluks

Bouwerk aan ultramoderne Horti Demo-sentrum vorder fluks

​Studente by die Universiteit Stellenbosch sal binnekort toegang hê tot 'n ultramoderne Horti Demo-sentrum. Dié sentrum is tans in aanbou by die Universiteit...

Lees verder
2023-aansoeke vir huidige US studente oopgestel

2023-aansoeke vir huidige US studente oopgestel

​​Beste StudentSoos jy moontlik reeds weet, is die Universiteit Stellenbosch (US) tans besig om na ‘n nuwe studente-inligtingstelsel, SUNStudent, oor te skakel...

Lees verder
Die dermmikrobioom help hou ons kerngesond

Die dermmikrobioom help hou ons kerngesond

Wêreldmikrobioomdag is onlangs (27 Junie) gevier. In 'n meningsartikel vir Health24, skryf Lauren Martin, Natasha Kitchin & Matsepo Ramaboli van die Fakulteit...

Lees verder
Prof Kairinos wil die beste Plastiese en Rekonstruktiewe Chirurgie-eenheid op die vasteland bou

Prof Kairinos wil die beste Plastiese en Rekonstruktiewe Chirurgie-eenheid op die vasteland bou

Die uitdrukking op 'n pasiënt se gesig nadat hy die skynbaar onmoontlike as plastiese chirurg vermag het, is waarskynlik die mees bevredigende aspek van sy...

Lees verder
US open e-aansoeke vir 2023 voorgraadse finansiële hulp

US open e-aansoeke vir 2023 voorgraadse finansiële hulp

​Die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrum vir Voorgraadse Beurse en Lenings (SVBL) het bekend gemaak dat voornemende voorgraadse studente nou vir...

Lees verder
US-biblioteek se opgegradeerde infrastruktuur bevorder akademiese uitnemendheid

US-biblioteek se opgegradeerde infrastruktuur bevorder akademiese uitnemendheid

Met opknappings wat strek van bykomende rekenaargebruiksareas tot die inrigting van geslagsneutrale badkamers, ondersteun die Biblioteek- en Inligtingsdiens...

Lees verder