Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Guests of honour at the Career Day for Law Students
Image by: Supplied

Persverklaring

Loopbaandag inspireer toekomstige prokureurs om Mandela se nalatenskap te laat voortleef

Drie dekades nadat Suid-Afrika een van die wêreld se mees progressiewe grondwette aanvaar het, het meer as 150 aspirant-prokureurs by die Universiteit...
Lees verder
Seldsame siekte -navorsingsgroep se uitslae is ‘bo verwagtinge’

Seldsame siekte -navorsingsgroep se uitslae is ‘bo verwagtinge’

ʼn Onlangse navorsingsartikel beklemtoon die transformerende effek wat  ʼn program deur die Seldsame Siekte Genomika in Suid-Afrika (RDGSA) -navorsingsgroep het...

Lees verder
Mandela Dag: Bou ʼn land wat Madiba in die vooruitsig gestel het

Mandela Dag: Bou ʼn land wat Madiba in die vooruitsig gestel het

Op Maandag 18 Julie vier mense wêreldwyd Mandela Dag. In meningsartikels vir die media doen kenners aan die Universiteit Stellenbosch ʼn beroep op alle Suid...

Lees verder
Skool vir Rekeningkunde help leerders om verder as graad 12 te kyk

Skool vir Rekeningkunde help leerders om verder as graad 12 te kyk

​Gedurende die afgelope skoolvakansie het Graad 11- en 12-leerders wat in 'n loopbaan as rekeningkundige belang stel, verskeie ontwikkelingskampe bygewoon wat...

Lees verder
Nou praat Velddrif-jeug besigheid danksy US-samewerkingsprojek

Nou praat Velddrif-jeug besigheid danksy US-samewerkingsprojek

'n Aantal jongmense van die Noordhoek-gemeenskap op Velddrif langs die Weskus het hulle eie ondernemings begin of bestaande ondernemings uitgebrei nadat hulle...

Lees verder
Kostedoeltreffende moniteringstelsel kan help met bestuur van indringerplante

Kostedoeltreffende moniteringstelsel kan help met bestuur van indringerplante

Die ernstige ekologiese en sosio-ekonomiese impak van uitheemse indringerplante in Suid-Afrika het tot omvattende navorsing- en mitigeringstrategieë op die...

Lees verder
FGGW-navorsers ontvang ondersteuning van SAMNR-toekennings

FGGW-navorsers ontvang ondersteuning van SAMNR-toekennings

Drie navorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het ruim toekennings van die Suid-Afrikaanse...

Lees verder