Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Guests of honour at the Career Day for Law Students
Image by: Supplied

Persverklaring

Loopbaandag inspireer toekomstige prokureurs om Mandela se nalatenskap te laat voortleef

Drie dekades nadat Suid-Afrika een van die wêreld se mees progressiewe grondwette aanvaar het, het meer as 150 aspirant-prokureurs by die Universiteit...
Lees verder
Nuwe hoof van Anatomie bring ʼn magdom van kennis na afdeling

Nuwe hoof van Anatomie bring ʼn magdom van kennis na afdeling

Stel jou dit voor: 'n Kind word vermis en jare nadat die verwoede soektogte afneem, is daar die geliefdes wat nooit sal ophou soek nie. Een van hul grootste...

Lees verder
Leerders 'n voorsmakie gebied van wyn as loopbaan

Leerders 'n voorsmakie gebied van wyn as loopbaan

​Wyn bied veel meer as wat met ’n enkele oogopslag waargeneem kan word. Dié was maar een van vele insiggewende menings van 'n groep leerders wat verlede maand...

Lees verder
US ontvang multi-institusionele internasionale navorsingstoekenning

US ontvang multi-institusionele internasionale navorsingstoekenning

Die Universiteit Stellenbosch (US), tesame met drie ander instellings, het 'n R26 miljoen‑navorsingstoekenning ontvang danksy die unieke navorsing van dr...

Lees verder
Fasiliteitsbestuur maak hande vuil by Laerskool AF Louw in Stellenbosch vir Mandeladag

Fasiliteitsbestuur maak hande vuil by Laerskool AF Louw in Stellenbosch vir Mandeladag

​Die Universiteit Stellenbosch se Fasiliteitsbestuur (FB)-personeel en verskaffers het op Maandag, 18 Julie 2022 in groot getalle by die Laerskool AF Louw...

Lees verder
Uitkoms van SDK-verhoor: volledige bevinding

Uitkoms van SDK-verhoor: volledige bevinding

​Die dissiplinêre verhoor van mnr Theuns du Toit na aanleiding van ’n voorval by Huis Marais op 15 Mei 2022 is op 23 Junie 2022 afgehandel. Die Universiteit se...

Lees verder