Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Guests of honour at the Career Day for Law Students
Image by: Supplied

Persverklaring

Loopbaandag inspireer toekomstige prokureurs om Mandela se nalatenskap te laat voortleef

Drie dekades nadat Suid-Afrika een van die wêreld se mees progressiewe grondwette aanvaar het, het meer as 150 aspirant-prokureurs by die Universiteit...
Lees verder
Regering moet weer kyk na sy soutvermindering-strategie

Regering moet weer kyk na sy soutvermindering-strategie

ʼn Paar jaar gelede het Suid-Afrika ʼn innoverende strategie in werking gestel om burgers se hoë soutinname te help verminder. Al is ʼn mate van sukses aanvanklik...

Lees verder
Mia Andersen – “Onthou die waarde wat jy dra en hoe ver jy al gekom het“

Persverklaring

Mia Andersen – “Onthou die waarde wat jy dra en hoe ver jy al gekom het“

Deur deel te vorm van die herdenking van Vrouemaand stel ons 'n paar profiele van #VrouevanSU saam. Hierdie week het ons 'n kans gehad om met Mia Andersen te...

Lees verder
Eerstejaarsprestasietoekennings

Eerstejaarsprestasietoekennings

Die Eerstejaarsprestasietoekenningsgeleentheid vir die 2021 akademiese jaar is onlangs gehou. 

Die Eerstejaarsprestasietoekennings het ten doel om erkenning te...

Lees verder
Ontmoet die US se GAUC ambassadeurs vir globale verandering

Ontmoet die US se GAUC ambassadeurs vir globale verandering

​Vier nagraadse studente van die Universiteit Stellenbosch (US) sal Afrika verteenwoordig by die  eerste opleidingsprojek in klimaatsleierskap ter wêreld wat...

Lees verder
PredictTB verskaf ʼn magdom data wat ons begrip van TB-behandeling bevorder

PredictTB verskaf ʼn magdom data wat ons begrip van TB-behandeling bevorder

Met die doel om behandelingstandaarde vir tuberkulose (TB) vorentoe te neem van die huidige praktyk van ʼn universele benadering na presisiegerigte...

Lees verder
Helderberg-hospitaal: fondsinsameling vir ’n fynbostuin

Helderberg-hospitaal: fondsinsameling vir ’n fynbostuin

Stellenbosch Universiteit se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) werk tans saam met die niewinsgewende organisasie Greenpop om 'n fynbostuin...

Lees verder